Category: Loving Wives Stories

n Ander Man Se Kalwers...

by The_Dolphin©

Lara is ‘n pragtige vrou. Sy is ‘n lang, groenoog engel met lang, golwende vlamrooi hare wat tot onder haar skouers hang. Sy het ‘n paar bene wat vir ewig aangaan en ‘n paar 36C borste wat hulle glad nie steur aan swaartekrag nie. Sy is prentjiemooi en haar persoonlikheid komplementeer absoluut haar perfekte uiterlike. Sy is die hart en siel van elke sosiale geleentheid. Sy is getroud met ‘n ingenieur wat geen idee het hoe gelukkig hy is om haar te hê nie. Sy aanbid letterlik die grond waarop die man loop, maar, anders as sy, is hy ‘n introvert, ‘n alleenloper wat nie juis vriende het nie. Ek is ook nie verbaas nie, want die man is, soos ons in kleurryke Afikaans sou sê, ‘n regte ou drol! En nee, dit het beslis niks met jaloesie te doen nie!.

Ek en Lara is albei onderwysers by dieselfde skool. Hulle woon nie ver van my af nie, dus gaan laai ek haar in die more voor skool op en laai haar weer na skool by die huis af. Ons is ongelooflike goeie vriende en kan openlik oor enige onderwerp gesels. Wanneer Lara gelukkig of ongelukkig is, is ek die eerste om daarvan te weet.

Een Vrydaoggend kom die skool heelwat vroeër as gewoonlik uit, omdat die meeste onderwysers ‘n vergadering op ‘n buurdorp moet bywoon. Ek en Lara het dus ook die res van die dag vry en ons is op pad huis toe. Dit is een van daardie seldsame lenteoggende – warm, nie ‘n wolkie in die lug nie en die geur van perskebloeisels swaar in die lug.

“So wat gaan jy vanoggend met jouself aanvang?” vra ek.

“Ek weet eerlikwaar nie!” sê sy. “Ek het vergeet dat die skool vandag vroeër uitkom en het niks beplan nie. Steve is uit op ‘n projek en het gesê dat hy eers teen laatmiddag by die huis sal wees. En jy? Wat gaan jy doen?”

“Ag, ek het nie veel op my agenda nie en siende dat dit so ‘n pragtige dag is, het ek gedink ek gaan maar rivier toe. Ek’s nogal lus vir swem. Jy wil nie dalk saamkom nie…?”

“O jitte, ek weet nie so mooi nie.” sê sy. “Wat as iemand ons saam sien? Jy weet hoe maklik mense praat in hierdie klein dorpies! Ek en jy weet dit sal net ‘n onskuldige swem wees, maar dit kan dalk net probleme veroorsaak. Waar waar presies gaan jy heen?”

“Ek weet van hierdie ongelooflike plek, net buite die dorp op ‘n vriend se plaas. Hulle is vanoggend weg stad toe vir die naweek. Dit is absoluut privaat, omring deur bome en die sand is so wit en skoon soos seesand. Die water is so helder, mens kan dit drink. Daar is ‘n heerlike swemgat onder ‘n waterval. Dis ook enige forelhengelaar se droom!”, probeer ek haar oorreed.

“Dit klink fantasties! Maar ek dink regtig nie dit sal ‘n goeie idee wees nie . Miskien moet jy maar alleen gaan.” Antwoord sy.

“Ok, ek sê jou wat” sê ek. “Kom ons ry gou daarheen en ek gaan wys jou. Hou jy nie daarvan nie, bring ek jou dadelik huis toe.”

“En wat van swemklere?” vra sy effens agterdogtig.

“O, as ek alleen gaan, swem ek gewoonlik kaal.” antwoord ek. “Maar laat ek jou eers gaan wys. Hou jy daarvan, ry ons gou terug dorp toe en gaan haal ons ons swemklere. Dis regtig nie ver nie. Terwyl ons in die dorp is, kan ons sommer eet- en drinkgoed kry en ‘n piekniek daarvan maak! Wat sê jy? Komaan, wat het van jou avontuurlus geword?”

“Ag nou ja. Kyk sal tog seker nie skade doen nie. Kom ons gaan. Maar onthou, daar is geen manier dat ek sonder klere saam met jou gaan swem nie, OK?”

Dit was meer as goed genoeg vir my! “Hoe ken jy my?” vra ek gemaak gebelg en ry rivier toe.

Daar gekom is Lara soos ‘n klein dogtertjie!

“Dis absoluut ongelooflik!” skree sy. “’n Idilliese paradys hier reg onder ons neuse! Dit moet die bes bewaarde geheim in die wêreld wees! En kyk net die waterval! En daar is selfs ‘n klein eilandjie.” sê sy en beduie na ‘n groot plat rots wat in die middel van die rivier uitsteek.

“Bly jy hou daarvan!” sê ek. “Beteken dit dat jy gaan saamswem?”

“Wel, dit lyk ongelooflik aanloklik!” sê sy, terwyl sy haar skoen uittrek en enkeldiep in die water inloop.

“Kom ons gaan haal ons swemklere! Alhoewel hierdie plek so pragtig is dat ‘n mens nie graag hiervan wil padgee nie…” sê sy.

“Presies hoekom ek gedink het ek stuur gou vir jou ‘n dorp toe met die bakkie, terwyl ek solank swem. Die sleutels is in die bakkie.” terg ek.

“Vergeet dit!” sê sy. “Jy kom saam!”

“Moet ons regtig terugggaan dorp toe?” vra ek. “Dis mos nou ‘n vermorsing van kosbare tyd!”

“Jy’s reg.” sê sy. “Maar wat kan ons doen? Daar is geen manier dat ek sonder klere gaan swem nie en om in hierdie rok te probeer swem, gaan nie net belaglik lyk nie – dit gaan onmoontlik wees!”

Sy het ‘n pragtige blou en geel sonrok aan wat haar uurglas figuur ten volle tot sy reg laat kom. Maar sy is reg – dit sal belaglik wees om daarin te probeer swem.”

“Wel, ek het geen problem om in my onderklere te swem nie. Wat van jou?” vat ek ‘n kans.

“Buite die kwessie.” sê sy. “Jy weet ek is nie preuts nie, maar ek kan nie. Dit sal nie reg wees nie.”

“Nou maar goed, maar sal jy omgee as ek gou deur die water spring voor ons gaan? Ek kry baie warm en dit sal nogal lekker wees om gou af te koel” sê ek.

“Jy bedoel jy gaan in jou onderklere swem?” vra sy, gemaak geskok.

“Vir seker!” sê ek. “Wees jy ‘n soet dogterjie en kyk anderpad tot ek in die water is, OK?”

“OK, as jy dan moet… Maar maak gou, hoor!” sê sy en draai met haar rug na my en die water.

Ek stap tot by die rand van die water, trek al my klere uit en duik in. Die water is koel en verfrissend. Ek breek deur die oppervlak en kyk na Lara, wat nog steeds met haar rug na my toe staan.

“OK, jy kan maar omdraai!” skree ek. Sy draai om en stap water toe. Sy gaan sit op ‘n rots met haar voete in die water. Ek swem nader.

“Moet ons nou regtig hierdie plek los om jou swemklere te gaan haal?” vra ek.

“Wel, ek sal graag wil swem en het regtig nie lus om alleen met jou bakkie terug dorp toe te ry nie…” sê sy.

“Nou maar hoekom nie doen wat ek doen nie? Swem in jou onderklere!” stel ek voor.

“Ek weet darem nie so mooi nie…” sê sy en ek kan sien dat sy dit tog oorweeg.

“Ek sal soos dit ‘n ware heer betaam anderpad kyk tot jy in die water is. Jy het dit dan vir my gedoen?” lok ek haar uit.

Sy wik en weeg vir ‘n rukkie. “Nou maar goed dan. Maar ek sal eers iets moet kry om my hare mee op te bind. Ek wil nie hê dit moet natword nie. As Steve moet weet wat ek doen, onskuldig soos dit is, is die hel los!”

“Kyk in my skooltas in die bakkie. Daar is ‘n pakkie rekkies in.” sê ek.

Sy stap na die bakkie toe, kry ‘n rekkie en bind haar hare op. Om een of ander rede laat dit haar nog meer sexy lyk. Sy stap water toe.

“OK, draai om en geen geloer nie, hoor! Ek sal sê as ek reg is.” sê sy.

Ek voel my voël roer met die vooruitsig om hierdie godin slegs in haar onderklere in die water saam met my te hê. Ek draai om en kyk weg van haar. Dis stil vir ‘n paar oomblikke en dan hoor ek water spat.

“OK, ek’s greed! Jy kan maar omdraai!” roep sy.

Ek draai om en sy is tot haar nek in die water.

“Die water is heerlik, nè!” roep ek.

“Fantasties! Ek wonder of jou vriend sal omgee as ek een naweek vir Steve hierheen bring.”

“Spreek maar net die woord!” antwoord ek. “Ek is seker dit kan gereël word.”

Sy swem op en af vir ‘n rukkie, versigtig om haar afstand van my te behou. Die bandjies van haar bra en die wit van haar broekie is sigbaar onder die helder water. Dit veroorsaak weer so ‘n salige jagse gevoel in my lyf en ek voel weer ‘n krieweling in my voël. Ek vat my voël in my hand en gee hom so ‘n paar trekke onder die water. Nou is hy stokstyf en kliphard!

Sy beweeg in vlakker water in en buk af om haar lyf onder water, maar meer belangrik, buite my sig, te hou. Skielik struikel sy oor ‘n klip onder die water en staan op in ‘n poging om haar balans te behou. Wat ‘n prentjie! Die dun materiaal van haar bra is totaal deursigtig as dit nat is! Haar groot, stywe tepels is duidelik sigbaar en sy kon net sowel bostukloos daar gestaan het. Die nat bra het ook die meeste van sy ondersteuningsvermoë verloor (nie dat sy veel nodig het nie!) en haar borste wieg en bons soos sy probeer regop bly. Eindelik herwin sy haar balans en besef dat haar bolyf bokant die water is. Sy kruis dadelik haar arms oor haar borste en hurk af in die vlak water.

“Pasop nou!” terg ek. Maar die insidentjie het my nou so jags dat ek amper net daar in die water kom!

Sy ignoreer my en beweeg in dieper water in.

“Ek het ‘n geheimpie om jou te vertel!” skree ek vir haar.

“En wat sal dit nogal wees…?” vra sy

“Ek swem kaal. Ek het geen klere aan nie.” sê ek.

“Twak!” sê sy. “Ek glo jou nie!”

“Wel, kyk dan maar self!” roep ek en maak ‘n duikrol in die water sodat my boude bo die water uitsteek.

“Jou skurk! En om te dink ek het jou vertrou…” sê sy, kamma onsteld. “Hoe kan jy dit aan my doen?” Haar glimlag sê vir my sy gee nie regtig om nie.

“Jammer, maar ek het nie kans gesien om met nat klere terug te ry dorp toe nie.” verduidelik ek.

“O hel! Ek het nooit daaraan gedink nie!” kerm sy. “Wat gaan ek doen? My onderklere is sopnat en as ek met nat klere by die huis kom is ek in groot moeilikheid! Steve sal my nooit vergewe nie.”

“Wel, as jy jou nat onderklere op daai warm klip in die middel van die rivier sit, behoort dit betyds droog te bak. Daai klip moet teen hierdie tyd al lekker warm gebak wees in die son. Maar jy sal moet gou maak!” stel ek gretig voor.

“Jy’s seker van jou verstand af! En wat doen ek intussen?” skree sy. “Dit sal ek nooit doen nie!”

“Wel, kom dan met ‘n beter voorstel.” daag ek haar uit.

Sy dink vir ‘n ruk en besef dan ek is reg – sy’t geen keuse nie! Sy kry so ‘n gepynigde uitdrukking op haar gesig en swem na die rots toe. Sy reik agter haar en maak haar bra los. Sy laat dit vooroor haar arms val en buk onder die water in om haar broekie uit te trek. Nou moet sy opstaan om haar klere op die rots te kry, maar dis nie vir haar ‘n groot problem nie, want sy staan met haar rug na my toe. Sy staan op en lê die twee skamele kledingstukkies op die warm rots. Vanwaar ek staan is die kante van haar groot borste duidelik sigbaar en my hand beweeg onwillekeurig onder die water in na my voël toe. Ek geniet die situasie terdeë. Hier kom ‘n ding! Sy het nooit gedink aan hoe sy daardie droë onderklere uit die rivier uit gaan kry nie! Sy sal moet kaal die water uitloop en wag tot sy droog is voor sy dit aantrek. Vandag is my gelukkige dag!

“Daar! Ek hoop jy’s nou tevrede.” sis sy. “Daar swem ek TOG nou kaal saam met jou. Maar jy kom nie naby my nie, gehoor!”

“Ek belowe!” skree ek en swem op haar af. Sy skree en swem verskrik weg. “OK, ek grap net!” sê ek en laat haar wegswem.

Ek is nou by die rots waarop haar onderklere lê. “Oe! Sexy broekie wat ons hier het!” roep ek, terwyl ek die skamele broekie hoog hou vir haar om te sien.

“O, jy’s boos, jou duiwel!” skree sy terwyl sy op my afswem om haar broekie by my af te neem. Natuurlik laat ek haar eers stoei vir dit en onvermydelik maak ons naakte liggame kontak. Ek voel duidelik hoe haar groot, ferm tiete teen my bors druk. Ek twyfel of sy dit eers agtergekom het, want sy het net een doel voor oë en dis om daai broekie so gou moontlik by my af te neem. Sy gryp dit uit my hand uit en sprei dit weer oop op die rots. Sy draai na my en hierdie keer is die boonste dele van haar tiete bokant die water. Ek kan selfs haar stywe tepels uitmaak net onder die wateroppervlak! “Jy’s ‘n baie stout seun!” sê sy terwyl sy my wegstoot.

Ek weerstaan die versoeking om haar te gryp en teen my vas te druk en swem weg om haar kans te gee om gewoond te raak aan haar naaktheid. Ons klets vir ‘n rukkie terwyl sy water trap, skaars ‘n meter van my af..

Skielik spring sy op my en skree histeries “Help! Help!, Slang! Ek’s gepik!” Ek kyk om ons rond in die water vir die slang en dan sien ek dit! Die ‘slang’ is ‘n doringtakkie wat in die rivier afgedryf gekom het. Dit het teen haar skouer vasgespoel en haar liggies geprik. Sy was oortuig sy’s deur ‘n slang gepik!

Vandag IS my gelukkige dag!! Die ‘slang’ het veroorsaak dat hierdie beeld van ‘n vrou nou poedelkaal aan my klou met haar arms en bene om my. Haar groot, ferm tiete druk teen my bors en haar kaal doos lê nou op die bokant van my stywe voël! Ek sit my een hand om haar en die ander onder haar naakte boud om haar te ondersteun. Sy is baie ontsteld en tranerig. Ek trek haar teen my vas sodat sy met haar kop teen my skouer lê en verduidelik kalm vir haar dat dit net ‘n takkie was. Ek lig haar ken en soen haar liggies op die mond. Skielik voel sy my allemintige horing (of sal ek sê ‘slang’?) teen haar doos en besef ons is albei kaal. Sy stoot my weg en ek laat haar gaan.

Sy swem na die rots in die water en ek kan sien sy is nog baie ontsteld. Ek swem nader, staan langs haar en sit my hand op haar skouer.

“Ekskuus” sê sy verleë. “Ek is sommer simpel!”

“Niks om oor sleg te voel nie.” troos ek. “Jy’t groot geskrik. Jou reaksie is doodnormaal” Ek trek haar nader en sit my arm om haar skouer. Sy leun teen my en sit haar kop op my skouer.

“Ek’s ‘n regte ou baba!” sê sy. “Vergewe my dat ek so verspot was.”

Ek neem haar kop tussen my hande, en wil haar op die voorkop soen. Sy lig egter haar kop en ek soen haar vol op die mond. Sy glimlag vir my. “Dankie dat jy so ‘n skattebol is.” sê sy. Sy sit haar arm om my lyf en gee my ‘n drukkie. Ek voel duidelik hoe druk haar ferm tiet teen my ribbekas en my voël spring weer op aandag! Sy gee my ‘n piksoen op die wang en swem weg. Ek kan sien sy voel weer stukke beter!

Ek sit haar agterna en druk haar kop onder die water in. Sy spartel en skree en jaag my. Ek is natuurlik in geen haas om weg te kom nie. Sy probeer om my kop ook onder die water te kry. Die water is hier vlak genoeg om in te staan. Ek gryp haar en tel haar op in my arms.Sy skop hewig met haar bene, maar wend geen daadwerklike poging aan om weg te kom van my af nie. Ek dra haar die vlak water in totdat haar tiete deur die wateroppervlak breek. Toe ek afkyk op daardie twee perfekte tiete, kom ek amper net daar in die water. Hulle is ferm en vol, melkwit met ligrosige tepels soos net ‘n ware rooikop s’n kan wees! Selfs as sy op haar rug in my arms lê, het haar tiete nie veel van ‘n saak met swaartekrag nie. Skielik besef sy dat ek na haar tiete staar en vou selfbewus haar en arm oor hulle terwyl die ander arm nog om my nek is. Die arm oor haar tiete is nie heeltemal genoeg om al haar bates toe te hou nie.

“Sit my asseblief neer, toe?” pleit sy. Ek kan sien sy is ongemaklik met die situasie en laat gly haar tot op haar voete. Sy staan voor my in die vlak water met albei haar arms om haar tiete gevou.

“Laaste by die rots is ‘n vrot pampoen!” sê sy in ‘n poging om die situasie te ontlont. Sy swem weg en ek sit haar agterna. Kort duskant die rots haal ek haar in en vang haar om die heupe.

“Nou mag die wenner seker sy prys opeis?” vra ek terwyl ek haar begin kielie. Sy lag en spook en spartel en eindig eindelik weer op my met haar arms en bene om my gevou. Ek ondersteun haar met my hande onder haar boude en posisioneer haar met haar rug teen die rots. Ek stoot vorentoe met my onderlyf en voel hoe sy verstyf as my piel haar poes raak.

“Asseblief…! Asseblief, moenie! Ek kan dit nie aan Steve doen nie!” Maar ek is nou by omdraai verby! Ek stoot weer herhaaldelik liggies vorentoe en soek met my piel die opening van haar poes. Ek voel hoe my pielkop in haar gleuf beland en naai liggies vorentoe tot ek voel hoe dit die opening van haar vagina bereik. Ek begin met mening vorentoe stoot en voel hoe my pielkop wegsak in die sagte nat voue van haar poes. “Asseblief..! Nee!!” skree sy. Haar hand skiet af na haar doos toe en sy gryp my piel net toe dit begin om haar binne te dring. Sy trek dit weg van haar poes af. “Asseblief… Asseblief! Verstaan tog!” pleit sy. Sy hou nog steeds my stywe piel in haar hand vas, duidelik bang dit dit weer sy pad sou vind in haar poes in. Ek lig haar bolyf uit die water uit sodat haar twee tiete soos twee reuse waterdruppels voor my gesig hang. Ek laat sak my kop op die stywe tepel van haar regtertiet en sy is magteloos om my te keer, want met haar een hand hou sy om my nek om haar balans te behou en die ander een hou my voël weg van haar doos af. My mond sluit om haar tepel en ek begin liggies daaraan suig. Ek hoor hoe sy snak na haar asem. Ek begin haar hand wat my piel vashou liggies te naai. Haar greep verstyf. Ek naai haar hand met meer dringendheid terwyl ek aan haar tepel knibbel. Haar asem jaag.

Dan los ek haar tepel en lig my kop op. Ek kyk af in haar oë. Haar onderlip bewe. Ek buig af en soen haar op die mond. Sy soen my terug en ek steek my tong in haar mond. Haar lippe gaan gretig oop om dit te ontvang. Sy suig my tong in haar mond in. Haar hand op my piel begin ligte pompbewegings maak as sy my draad begin trek. Ek los haar een boud en sit my hand tussen haar bene deur op haar poes. Sy snak weer na haar asem. Ek is aangenaam verras om uit te vind dat haar poes heeltemal kaal geskeer is. Ek sprei haar poeslippe met my vingers terwyl ek my middelvinger heeltemal laat wegsak in die gladde, sagte voue.. Sy kreun. Ek vinger haar terwyl sy my draad trek.

Dan haal ek my vinger uit haar poes uit en beur vorentoe. Sy kry die boodskap en lei my piel tot teen die opening van haar poes. Ek voel hoe haar poeslippe om my pielkop vou, wat nou teen die opening van haar poes lê.Ek sit albei hande op haar boude en trek haar teen my vas. My piel gly stadig in haar, sagte warm poes in. Ek stoot tot ek voel hoe my eiers teen haar gat vasdruk. My piel is heeltemal in hierdie pragtige vrou se poes!

“O Here! Wat doen ons…?” sê sy kortasem as sy haar arms om my nek sit. Ek begin haar rustig en met lang hale te naai. Sy soen my hartstogtelik terwyl ek haar met meer dringendheid naai. Ek voel die spanning opbou en besef dat ek binnekort gaan kom en trek teësinnig my piel uit haar poes. Sy kyk my teleurgesteld aan. “Wat’s fout…?” fluister sy.

“Kom!” sê ek en klim op die rots. Ek help haar op. Dit is die eerste keer dat ek haar in haar volle naakte glorie sien! Haar vol tiete swaai en bons effens as sy op die rots klim, haar tepels stokstyf van die koue water en opwinding van die oomblik. Ek gaan lê op my rug op die plat klip en trek haar af op my. Haar pienk, haarlose poes lyk onweerstaanbaar as ek dit aftrek op my gesig. Sy hurk oor my en ek begin lek aan haar sopnat poes. Sy smaak fantasties! Sy leun vooroor en begin weer my draad trek. Dan voel ek ‘n salige warm, nat, sagtheid oor my pielkop vou. Sy suig my piel! Ek steek my tong so diep as wat ek kan in haar poes terwyl ek haar mond stadig begin naai. Ek weet ek gaan binnekort kom en trek my piel uit haar mond.

Ek draai haar om sodat sy hurk oor my piel. Haar vol tiete hang uitlokkend voor my gesig. Ek gryp hulle en suig beurtelings aan haar tepels terwyl sy afsak op my piel. Sy lei my piel met haar hand tot teen haar poes en dan voel ek hoe die warm, vroulike sagtheid van haar poes my piel omvou. Dit gly weer tot teen die eiers in haar poes in. Dan begin sy my naai terwyl ek my piel in haar poes opsteek. Haar heupe begin wieg met ‘n toenemende ritme. Haar souse loop nou vryelik oor my eiers. Haar asem begin jaag. Dan voel ek die trillings van haar heupe en besef sy gaan kom. Haar heupe begin bokspring en ek voel hoe haar poes krampagtig en ritmies saamtrek om my piel. Dan val sy vooroor. Ek gryp haar heupe en naai so hard as wat ek kan, in en uit haar poes. Dan kom ek ook. Ek spuit stroom na stroom warm, pêrelwit kom in haar poes op!

Ons lê vir ‘n lang ruk stil in ‘n omhelsing. Ons praat nie. Sy lê bo-op my met my slap piel nog in haar poes. Ek voel hoe haar souse gemeng met my saad oor my eiers loop. Dit voel hemels! Tyd staan stil.

Dan lig sy haarself van my af. “Tyd om te gaan..” sê sy saggies. Sy staan oor my. Kom loop nou vryelik uit haar pienk poes teen haar binnebeen af. Sy buk af en trek my op. Ons omhels en soen innig. Dan buk sy af en tel haar onderklere, nou reeds heeltemal droog, op. Sy klim terug in die water en loop met haar onderklere bokant haar kop tot op die rand van die rivier. Ek volg haar gedwee.

Category: Loving Wives Stories