Category: Loving Wives Stories

Spreekkamerkaskenades

by The_Dolphin©

Onthou asb om te stem as julle van die storie hou. Dit is die enigste manier om vir Literotica te oortuig dat daar wel 'n plek vir Afrikaanse stories is hier

-------------------------------------------------

“So ja! Nog een konsultasie en dan is ek klaar vir die dag!” dink ek by myself terwyl ek die deur agter die voorlaaste pasiënt van die dag toestoot. Ek is redelik haastig om weg te kom, want ek het ‘n muurbalafspraak met ‘n paar goeie vriende en ek sien nogal uit daarna.

Ek trek die pasiëntelys nader en loer na die laaste inskrywing. Mev S. McNaughton. McNaughton....? Die enigste McNaughton wat ek ken is die argitek. Sou hierdie dalk daardie beeldskone godin wees waarmee hy ‘n paar maande gelede afgehaak het?

Ek druk die klokkie om vir die ontvangsdame, Mev Nel, te laat weet dat ek gereed is. Oomblikke later gaan die deur oop en Mev Nel laat die ‘godin’ binne! “Dr Johnston... Mev Sharon McNaughton” stel sy voor.

Ek skud haar hand en trek ‘n stoel voor my lessenaar uit. Sy gaan sit.

“Dankie, Mev Nel. Dit sal al wees vir vandag. U kan maar huis toe gaan. Ek sal verder regkom” Mev Nel groet dankbaar en trek die deur agter haar toe. Ek gaan sit agter my lessenaar.

“Waarmee kan ek vandag help?” vra ek beleefd. “Vergewe my dat ek dit noem, maar u lyk besonder gesond!”

“Dankie! Daar is nie iets fout waarvan ek weet nie, maar ek en my man gaan binnekort op ‘n Europese toer en op sy aanbeveling wil ons net seker maak dat alles reg is voor ons vertrek. Hy het ‘n afspraak vir moremiddag.”

“So dan doen ons ‘n volledige algemene ondersoek.” sê ek. Ek skop die ondersoek af met die gewone roetinevragies.

Dan vra ek haar om op die bedjie te gaan sit. Ek gaan voor haar staan. “Draai vir ons die kop so effens, asseblief.” vra ek. Ek skuif haar blinkswart haarlokke weg en loer met die otoskoop in haar oor in. Alles lyk in orde. “Ander kant, asseblief.” Ek herhaal die proses en weer lyk alles in orde. Ek doen ‘n keelondersoek en dit bring my gesig baie na aan hare. Haar parfuum ruik heerlik! Ek wonder vir ‘n oomblik wat sy sou doen as ek haar soen. “Moenie belaglik wees nie!” raas ek in my gedagtes met myself. “Jy is ‘n professionele man en boonop is sy ‘n getroude vrou!” Maar hierdie vrou is besig om dinge aan my te doen wat ek nog nie in my professionele loopbaan ervaar het nie. Ek voel letterlik soos ‘n hoërskoolseun op sy eerste afspraak met ‘n meisie!

“Gaan verklee asseblief agter die skerm. Trek die jakkie aan en hou maar gerus vir eers die ondergoedjies aan.” sê ek. Sy glimlag vir my en verdwyn agter die skerm in. Ek voel hoe my handpalms sweet.

Oomblikke later verskyn sy in die groen jakkie en gaan sit weer op die bedjie. Ek skeur my oë weg van haar lang, lenige bene wat onder die kort jakkie uitsteek. Ek trek die sfigmomanometer nader en neem haar bloeddruk terwyl sy opgewonde vertel van hulle voorgenome reis.

Ek gaan staan skuins agter haar om na haar longe te luister. Die jakkie is egter in my pad en ek neem die vrymoedigheid om die boonste twee strikkies los te trek. “Verskoon tog, maar dit is nodig” maak ek lomp verskoning.

“Alles in orde.” sê sy en glimlag vir my. Ek skuif die jakkie weg en ontbloot haar perfekte sonbruin rug. Ek luister na haar asemhaling en weer klink alles in orde. Ek loer na die band van haar bra en sien geen knippie nie. Dit maak dus duidelik voor vas.


Ek gaan staan weer voor haar. Ek trek die jakkie oor haar skouers. Haar kantbra is tot oorlopens gevul met die fermste borste wat ek in ‘n lang tyd gesien het! “Natuurlik so ‘n bietjie chirurgiese hulp gehad!” dink ek by myself. Ek plaas die stetoskoop met bewende vingers op die sagte boonste gedeelte van haar linkerbors en luister na haar hartklop. Dit klink normaal. Ek maak seker dat my vingerpunte aan haar sagte vlees raak.

“Trek vir ons die jakkie uit, asseblief.” sê ek en probeer so professioneel as moontlik klink. Sy reik agter haar en trek die laaste strikkies los. Dan laat val sy die jakkie vorentoe en vou dit op. Sy sit dit op die tafeltjie langs die bedjie neer. Sy lyk asemrowend waar sy daar sit in haar laaggesnyde bra en hooggesnyde bypassende broekie. Ek voel ‘n prikkeling in my broek as ek so na haar kyk.

“Lê asseblief op jou rug.” vra ek. Sy gaan lê. Haar borste se vorm verander geensins. “Dis te goed om waar te wees!” dink ek by myself. “Wag maar! Ons sal nou-nou die littekens van die operasie sien.”

Ek begin die abdomenondersoek. My oë loer na haar broekie. Haar hare skyn donker deur die voorkant daarvan en haar vulva bult teen die materiaal. Ek voel weer die prikkeling in my broek. Ek is besig om ‘n hewige ereksie te ontwikkel! My hande voel en druk teen haar plat, ferm maag.

“Enige knoppe of abnormaliteite in die borste agtergekom in die laaste ruk?” vra ek.

“Nee. Nie waarvan ek weet nie.” antwoord sy.

“Sal ons dan maar ‘n volledige borsondersoek doen?” waag ek dit.

“As jy dink dis nodig...” sê sy.

Ek antwoord nie. My hande beweeg dadelik na die knippie van haar bra tussen daardie twee ferm heuwels. Ek knip dit los en skuif dit van haar borste af. Ek kom amper in my broek! Daar voor my toring twee perfekte borste die lug in, absoluut geen saak met swaartekrag nie! Haar groot donkerbruin tepels steek pragtig af teen haar melkwit borste. Ek soek dadelik vir die littekens wat bewys sal wees van ‘n borsvergroting of ougmentasie. Daar is niks aan die onderkante van haar tepels nie. Ek loer onder haar borste. Soms word daar met die plooi onder die bors gesny sodat dit minder opsigtelik is. Weer niks. Hierdie vrou het in elk geval geen plooie onder haar borste nie! Haar borste is heeltemal te ferm daarvoor! Ek skuif haar arms weg en voel aan die kliere in haar oksels. Ook hier is geen tekens van chirurgie nie. Dan moet ek die stryd gewonne gee. Hierdie paar perfekte borste is so natuurlik as kan kom!

“Jou borste is ongelooflik ferm.” komplimenteer ek haar.

“Dankie” fluister sy skaam en bloos effens.

Ek begin die borsondersoek. Ek voel beurtelings aan elke bors – eers met strykbewegings weg van die tepel af en dan in ‘n groterwordende spiraal rondom die tepel. Ek maak ‘n punt daarvan om elke slag ‘per ongeluk’ liggies oor haar tepels te streel as my vingers naby hulle kom. Haar tepels word stokstyf en ek sien hoe haar vel hoendervleis word. Ek rek doelbewus die ondersoek so lank moontlik uit. My ereksie raak ondraaglik styf en voel ongemaklik soos dit teen my broek druk.

Ek neem haar regtertepel tussen my duim en voorvinger en druk dit liggies. Dan trek ek liggies daaraan en rol dit effens tussen my vingers. Ek loer na haar gesig. Haar oë is toe en haar mond effens oop. Haar asemhaling het beslis versnel! Ek herhaal die proses met die ander tepel.

“Alles lyk in orde en reageer soos dit moet.” sê ek. Sy maak haar oë oop en lê op haar elmboë. Ek sal wat wou gee om daardie tepels in my mond in te neem.

“Al wat nou oorbly is die vrouedele. Wanneer laas het jy ‘n inwendige ondersoek gehad?” vra ek.

“Ongeveer agtien maande gelede.” antwoord sy.

“Dan is dit beslis tyd. Sal ons voortgaan?” vra ek.

“Dit bly maar altyd ‘n ongemaklike storie, maar kom ons kry dit maar agter die rug.” sê sy verleë en lê weer op haar rug.

Ek slaan die stiebeuels aan die ent van die bedjie op. Ek wag dat sy haar broekie uittrek, maar dit gebeur nie. Ek sit my hande op haar heupe en trek haar broekie stadig af. Sy lig haar heupe om my te help. Ek trek die broekie heeltemal uit, frommel dit in ‘n balletjie en sit dit op die tafeltjie neer.

Ek neem haar een been en sit haar voet in die stiebeuel. Ek herhaal die proses met haar ander been. Daar lê sy nou absoluut weerloos voor my met haar bene oopgesper. Haar vroulikheid blom letterlik voor my! Haar hare is in ‘n kort swart driehoekie geskeer en haar lippe is absoluut haarloos! Haar labia minora is redelik prominent.

Ek neem ‘n paar rubberhandskoene van die rakkie af, maar besluit daarteen en sit dit weer terug. Hierdie vrou wil ek kaalhand pak! Ek sit my hand op haar vulva en sprei haar lippe effens. Ek streel daaroor en maak seker dat my vingers liggies oor haar klitoris gly. Ek hoor hoe sy snak na haar asem. Haar oë is weer toe en haar mond effens oop. Ek neem die potjie KY-jellie en sit dit oop langs my neer. Ek wil dit aan my vingers smeer as lubrikant , maar besluit om dit eers te los. Ek laat my middelvinger in haar gleuf afgly. Sy is sopnat! Ek was reg – KY-jellie sal nie nodig wees nie. Ek steek my middelvinger diep in haar vagina in terwyl my duim op haar klitoris rus. Ek draai my vinger rond in haar vagina en druk opwaarts teen haar blaas. Ek hoor hoe haar asemhaling versnel. Ek steek my wysvinger ook in en druk met my vingerpunte op al die nodige (en onnodige!) plekke. Ek probeer om die ligte drukking op haar klitoris vol te hou. Ek draai weer my vingers rond in haar vagina en voel hoe haar heupe reageer. Ek werk my vingers versigtig in en uit haar sopnat vagina en voel hoe haar heupe in tyd met my hand beweeg. Ek loer na haar. Sy lê steeds met haar oë toe en haal swaar asem. Haar regterhand is om haar linkerbors gevou en sy knyp haar tepel liggies tussen haar vingers vas. Sy haal hortend asem.

Ek trek my vingers uit haar uit. Ek draai my rug na haar en steek my deurdrenkte vingers in my mond. Ek moet haar eenvoudig proe! Sy smaak hemels! Die ereksie in my broek wil ontplof!

Dan haal ek die spekulum (of ‘ou gansbek’ soos baie vroue dit noem) uit die laai. Ek hou dit ‘n rukkie onder die warm water by die wasbak langs my om dit effens te verhit. Dan smeer ek dit deeglik met KY-jellie. Sy kyk na my, haar hand steeds om haar bors gevou. Ek kan sien sy is nou baie jags. My hand vou om haar doos en ek sprei haar dooslippe. Dan steek ek die punt van die spekulum in haar vagina en laat dit stadig in haar doos afgly. Sy kreun en haar heupe beweeg onwillekeurig. Ek stel die spekulum redelik ver oop sodat dit haar vagina wyd ooprek. Die sagte, nat voue van haar vagina vertoon blinkpienk en die ronde serviks loer vir my. Alles lyk perfek. Ek hou die spekulum oopgestel en draai dit stadig rond in haar terwyl my linkerhand op haar Venusheuwel rus. My duim druk weer liggies op haar klitoris. Ek trek die spekulum halfpad uit en druk dit weer terug. Haar heupe begin sidder en haar hande klou krampagtig aan die rande van die bedjie vas. Ek besef sy gaan kom! Ek druk effens harder op haar klitoris. Dan begin haar heupe ritmies en krampagtig saamtrek! Sy gee ‘n harde kreun en ontplof in een intense orgasme! Ek hou haar vas en wag tot sy bedaar. Ek trek die spekulum uit haar uit.

Sy lê kortasem op die bed. “Ek is so jammer! Ek weet nie wat my besiel het nie.” sê sy verleë met oë vol trane. “My man maak my dood as hy weet wat hier gebeur het. Hy mag nooit weet nie!” snik sy en sit regop.

Ek staan voor haar en sit my hande op haar skouers. “Toemaar, dis ons geheim. Buitendien gebeur dit met baie vroue tydens ‘n ondersoek. Dis heeltemal normaal.” lieg ek.

Sy leun vooroor met haar kop teen my bors. Ek sit my arms om haar en trek haar teen my vas om haar te troos. Ek voel hoe daardie ferm tiete teen my vasdruk. “Jy hoef regtig nie sleg te voel daaroor nie.” sê ek saggies in haar oor.

“Dankie, Dok” sê sy en gee my ‘n ligte drukkie. Ek laat sak my hande oor haar kaal rug en trek haar teen my vas. Ek kyk af in haar oë. Sy lig haar kop op en haar gesig is amper teen myne. Haar blink vol lippe lyk onweerstaanbaar en alle rede en logika vlieg by die venster uit! Ek laat sak my mond op haar lippe en soen haar liggies. Sy soen my vlugtig terug en ek trek haar op haar voete. Sy staan voor my en my hande rus op haar heupe.

“Ek moet aantrek” sê sy selfbewus en draai om. Sy tel haar broekie van die tafel af op. My hande gly om haar en my regterhand vou om haar regtertiet. Ek soen haar liggies in die nek. Sy sidder en draai na my toe. “Ons moenie...” fluister sy. Ek tel haar op en maak haar op die bedjie sit. Ek posisioneer myself tussen haar knieë en forseer dit liggies oop. “Asseblief...!” fluister sy. Ek laat sak my kop en my lippe vou om haar regtertepel. Sy sit haar hande om my kop en trek my teen haar tiet vas, haar vingers verstrengel in my hare. “Asseblief, Dok! Ek gaan jou nie kan keer nie...!” Haar woorde is musiek in my ore. Ek suig haar harde tepel in my mond in en sit my hande op haar boude. Sy leun vooroor en soen my nek. My piel is seer soos dit teen my broek druk. Ek laat sak my een hand versigtig en maak my gulp oop sonder dat sy agterkom en haal my stywe piel uit. Ek beur versigtig vorentoe en forseer haar bene verder oop met myne. Ek trek haar heupe vorentoe en my pielkop beland in haar sopnat gleuf. Sy het dit nie verwag nie en wip as ons kontak maak.

“Asseblief...! Ons mag nie!” pleit sy teen haar beterwete. Ek hou my piel in haar gladde gleuf. Ek begin liggies naai en my piel gly moeiteloos op en af in haar nat kloof. Dan vind my pielkop die ingang van haar vagina en ek hou dit daar sonder om te penetreer. Ek wag vir reaksie van haar. Sy sit haar arms om my en lig haar knieë effens. Sy trek my nader en my piel gly in haar nat poes in. Ek leun vorentoe en voel hoe die warm, nat voue van haar poes om my piel vou. Dan is ek heeltemal in haar. Ek hou stil en trek haar teen my vas. Sy lig haar kop op en ek soen haar. Haar tong fladder in my mond in. Haar heupe begin ritmies beweeg.

Ek sit my hande op haar heupe en begin haar met lang, stadige, diep hale naai. Ek voel ek gaan kom en trek my piel uit. Sy kyk teleurgesteld na my. Ek stoot haar agteroor en sy lê weer uitgestrek op die bedjie. Ek maak haar bene oop en buk af oor haar poes. Sy kreun hard as ek haar klitoris tussen my lippe insuig. Die smaak van haar souse gemeng met die KY-jellie maak my rasend! Ek lek en suig haar poes met oorgawe. Haar heupe begin weer liggies sidder.

Ek los haar en klim op die bedjie. Haar lang, lenige bene vou om my. Sy neem my piel in haar hand en lei dit in haar sopnat poes in. Ek stoot vorentoe totdat ek voel hoe my eiers teen haar boude vasdruk. Haar hande gly onder my hemp in en haar naels vreet in my rug in terwyl ek haar hard en diep naai. Ek laat sak my kop oor haar bors en suig haar tepel in my mond in. Sy kreun hard terwyl ek haar naai. Dan gryp sy my vas en haar naels skeur die vel op my rug. Haar heupe begin bokspring en sy kom! Die orgasme is so intens dat ek met moeite bo-op haar op die smal bedjie bly. Ek hou haar vas en naai haar liggies tot sy bedaar. Dan voel ek die spanning in my eiers opbou en ek naai haar met mening! Ek spuit stroom na stroom warm kom in haar poes af terwyl sy my styf teen haar vastrek.

Dan lê ek stil en uitgeput op haar. “God, wat het ons aangevang?!” vra sy. “Hoe op aarde kon so iets gebeur?” Ek antwoord nie. Wat kan ek in elk geval sê? Ek trek haar teen my vas. Dan staan ons op en trek stil aan. Ek stap saam met haar tot by die deur, draai haar na my toe en soen haar. Sy soen my terug en trek dan weg van my af. Sy stap na haar motor toe sonder ‘n verdere woord en ry weg.

Ek staan en kyk haar agterna deur die venster, heeltemal oorweldig deur die dag se gebeure. Ek wonder of ek haar weer sal sien....

Dan onthou ek! Ek is heeltemal laat vir my muurbalafspraak! Ag, die manne sal maar net moet verstaan. ‘n Dokter se tyd is mos nie sy eie nie. En krisisse in die spreekkamer duik mos maar gereeld op...

Written by: The_Dolphin

Please Rate This Submission:

Category: Loving Wives Stories