Category: Interracial Love Stories

My Vrou Se Donker, Beter Kant 2

by The_Dolphin©

Hierdie storie is geskryf op versoek van verskeie lesers en sal beslis nie in almal se smaak val nie. Dit handel oor seks oor die kleurgrens en as dit vir u onaanvaarbaar is, moet asseblief nie verder lees nie! As u hierdie (of enige van my ander stories) lees, stem asseblief daarvoor. Ek vra nie vir vir buitensporig hoë stemme nie. Wees gerus eerlik en gee dit die punt wat u voel dit verdien. Al wat ek daarmee beoog is om vir Literotica se personeel te bewys dat daar wel 'n plek vir Afrikaans is op hulle webwerf, en daarvoor het ek u hulp nodig!< />

Dis halftwee Saterdagmiddag, twee weke na die episode in The Blinking Owl en ek is gereed om te vertrek vir 'n gholfafspraak. Ek soek vir Janette en kry haar langs die swembad waar sy lê en bak in die son. Sy het haar skamele helderblou bikini aan en die bostukkie het al sy dae om daardie vol, ferm tiete binne te hou. Ek sien vir Jonas, die tuinhulp, werskaf tussen die blomme so 'n ent van haar af. Vir 'n oomblik wonder ek of dit darem nie 'n bietjie gewaagd is van haar om so in haar bikini voor hom te lê nie. Ek sit die idee egter gou uit my kop uit en gee haar 'n piksoen. 'Geniet dit, skat!', roep sy agter my aan en wuif vir my.

Ek stap deur die huis tot in die motorhuis en vertrek gholfbaan toe. Amper halfpad val dit my by dat my nuwe wigyster nie in my gholfsak is nie. Ek het dit gister op die grasperk uitgetoets en nie weer in my sak terug gesit nie. Vervlaks! Ek draai teësinning om huis toe om dit te gaan haal. Ek stop in die straat voor die huis en draf die huis binne. Ek onthou dat ek dit in die kombuis gelos het. My oog vang vir Janette deur die kombuisvenster. Magtig! Is die vrou dan nou heeltemal gek?! Dis mos nou moeilikheid soek! Sy't wragtig haar bikinitop afgehaal! Sy lê wel op haar elmboë en lees, maar die kante van haar tiete is duidelik sigbaar. Ek kyk na Jonas. Hy kan sy oë nie van haar afhou nie! Ek kyk weer na haar en sien hoe sy kort-kort deur haar sonbril vir Jonas loer. Hier is iets aan die ontwikkel en ek wil dit beslis nie mis nie! Die swembad is reg voor die skuifdeur van die hoopslaapkamer en sy lê reg voor die deur.

Ek loop sitkamer toe en bel my gholfvriende op my selfoon en kanselleer my afspraak. Ek beweeg in die hoofslaapkamer se badkamer in loer deur die oop venster na Janette. Sy lê nou sowat vyf meter van my af. Ek kan haar hele linkertiet duidelik sien. Haar bruin tepel hang so vyf sentimeter bokant die handdoek waarop sy lê.

Ek soek vir Jonas. Hy het van posisie verander. Hy trek steeds bossies uit tussen die blomme, maar het nou heelwat nader aan haar beweeg en van waar hy werk, behoort hy 'n perfekte uitsig op haar tiete te hê. Dis is baie duidelik dat sy 'n groot effek op hom het. Hy loer kort-kort in haar rigting.

Sy kruis skielik haar arm oor haar tiete en sit regop. Sy draai met haar rug na Jonas toe en smeer haar bolyf met sonbrandolie. Haar tepels verstyf as sy die olie in haar tiete invryf. Ek sien hoe Jonas sy bes probeer om in 'n posisie te kom waar hy weer haar tiete kan sien. Sy leun agteroor op haar elmboë en haar pragtige tiete blink in die son. Haar rug is steeds na Jonas toe en ek kan sien dit frustreer hom geweldig.

Skielik kom daar 'n rukwindjie op en waai haar sonhoed van haar kop af. Dit beland in die water en die wind stoot dit dieper die swembad in. Sy vou weer haar arm om haar tiete en staan op. Sy hurk langs die swembad en reik met haar ander hand om die hoed by te kom, maar dit is reeds buite haar bereik.

'Jonas, bring asseblief die lang swembadnet en kry my hoed uit die water uit!' roep sy en gaan lê op haar maag . Jonas is verheug oor die geleentheid en kom gou aangedraf met die langsteelnet. Hy staan aan die oorkant van die swembad en probeer die hoed opskep, terwyl hy steeds kort-kort vir haar loer. Sy lig haarself weer op haar elmboë en haar tiete hang weer net bokant die handdoek. Dit is een te veel vir Jonas. Hy kyk nie waar hy loop nie en struikel ook 'n stoel. Hy los die net in 'n poging om sy balans te behou en dit val binne-in die water. 'Joe, Mevrou...' sê hy baie verleë.

Net daar neem die duiwel in Janette weer oor. Ek sien daardie stout glimlaggie en weet hier kom 'n ding! 'Wel, jy sal dit net moet uithaal! Ek gaan beslis nie nou in die water in nie.'

'Joe, Mevrou! Wat van my klere? Dit sal mos nat word?' protesteer hy.

'Dan sal jy dit maar net moet uitrek, dis al.' sê sy.

'Joe, Mevrou!!! Maar ek kan mos nie...!' kla hy.

'Toemaar, ek sal in die huis ingaan.' antwoord sy. Sy staan op en draai om, maar nie voordat sy hom weer 'n goeie oogvol van haar perfekte tiete gegee het nie. Sy stap op die skuifdeur af en ek glip agter die oop kamerdeur in om weg te kruip. Sy kom die skuifdeur ingestap en haar ferm tiete wip met elke tree wat sy gee. Sodra sy in die kamer kom, draai sy om en loer vir Jonas deur die gordyn. 'Gou maak, Jonas!', roep sy.

Vanagter die kamerdeur kan ek haar en Jonas sien. Jonas staan oorbluf langs die swembad en staar na die skuifdeur. Dan trek hy sy hemp uit en loer na die net wat op die bodem van die swembad lê. Die son blink op sy swart gespierde bolyf. Dan trek hy sy broek uit. Hy hou sy onderbroek aan en steek sy voet in die water in. Te oordeel aan die reusagtige knop in sy onderbroek is dit beslis waar wat hulle van swart mans sê! Dan bedink hy hom en trek sy onderbroek uit. Hierdie monstervoël val daaruit en kom tot net bokant sy knieë! Ek hoor duidelik hoe Janette na haar asem snak en haar regterhand vou onwillekeurig om haar tiet. Sy begin haar tepel tussen haar duim en voorvinger rol terwyl haar ander hand in haar bikinibroekie in verdwyn.

Jonas loop tot by die swembad se leer met sy groot slap voël wat tussen sy bene swaai. Dan klim hy versigtig in die water in en loop nog versigtiger in die rigting van die langsteelnet. Hy kan duidelik nie swem nie! Hy begin voel-voel met sy voet na die steel van die net.

Janette ruk haar skielik reg en stap die badkamer binne. Ek kan haar nou nie meer sien nie, maar die plonsende geluid van 'n straal pis in die toilet vertel sy eie verhaal. Sy kom uitgestap met 'n handdoek en stap tot by die bedkassie. Sy maak die laai oop en haal iets uit. God, is dit wat ek dink dit is...?! Sy steek dit by die kant van haar bikinibroekie in en stap uit na die swembad terwyl sy die handdoek voor haar tiete hou. Sy gaan staan by die rand van die swembad en kyk hoe Jonas die steel van die net met sy voet oplig en in sy hand neem. Hy lig dit uit die water uit en sit dit voor Janette neer. Dan tel hy haar hoed ook uit die water en sit dit op die rand van die swembad.

'Toe, klim uit.' sê sy ferm.

'Joe, Mevrou...!' kla hy weer. Maar die gemaak streng uitdrukking op haar gesig bluf hom en hy maak soos sy sê. Hy klim teen die leer uit en sy gaan staan tussen hom en sy klere.

'Toe, draai om!' beveel sy. Hy draai met sy rug na haar toe en kyk in my rigting. Ek verwonder my weer aan daardie reuse besnyde piel. Sy pielkop is leterlik so groot soos 'n klein appel! Sy neem die handdoek en begin Jonas se rug afdroog. Hy probeer sy piel toehou met sy hande maar sy hande is ietwat te min! Haar hande gly oor die spiere van sy swart bolyf en beweeg al laer totdat sy sy boude bereik. Sy neem haar tyd en ek kan sien sy geniet wat sy doen. Sy droog eindelik die agterkante van sy bene af.

Dan gaan staan sy langs hom en hy draai na haar, sy hande nog steeds oor sy piel gevou. Sy begin sy bors afdroog en wend geen poging aan om haar tiete toe te hou nie. Jonas staar nou blatant daarna en teen hierdie tyd is sy hande heeltemal te min om daardie styfwordende piel toe te hou!

Sy beweeg al laer met die handdoek tot sy sy hande bereik wat nou baie benoud om sy voël klem. 'Toe! Vat weg!' beveel sy weer. Hy skeur sy hande stadig weg en sy neem die monster in die handdoek en begin om dit af te droog. Sy is baie moedswillig en maak trekbegwegings op sy voël. Jonas staan baie verleë met een yslike pielstyf. Ek het nog nooit so iets gesien nie! Ek het nie besef 'n piel kan so groot word nie!

Janette vat die handdoek weg en staar na die reuse stywe piel. 'En nou, Jonas? Wat gaan dan nou hier aan?' vra sy moedswillig.

'Joe, Mevrou.. Ek is mos darem 'n man!' verduidelik hy verleë.

Dan sluit Janette haar vingers om sy piel en sy begin om rustig sy draad te trek. Sy piel is so dik dat haar hand nie heeltemal om dit kan vou nie. 'Joe, Mevrou...' is al wat Jonas kan uitkry.

'Wil jy hê ek moet ophou?' vra sy weer moedswillig.

'Mevrou...?' kreun hy met 'n gepynigde uitdrukking op sy gesig.

Sy ignoreer hom en trek sy draad terwyl sy haar tiet met die ander hand masseer. Dan neem sy sy hand en plaas dit op haar tiet. Hy begin onmiddellik daaraan druk en voel.

Haar hand verdwyn langs die kant van haar bikini in en ek was wragtig reg! Sy bring 'n kondoom te voorskyn! Sy skeur die pakkie oop en moet die effie met albei hande ooprek om dit oor sy reuse pielkop te kry. Sy ignoreer Jonas se 'Mevrou..?' en rol die effie heeltemal af oor sy lang piel. Dit kom omtrent net halfpad!

Ek is nou so jags ek kan my lag nie hou nie! Ek maak my gulp oop en haal my stywe piel uit. Ek kan dit nie glo nie! My vrou is besig om die swart tuinjong te verlei en ek staan en draadtrek by aanskoue daarvan! Ek wonder vir 'n oomblik wie is die siekste – sy of ek...

Wat op aarde gaan in hierdie vrou van my se kop aan? Sy gaan tog nie die tuinjong naai nie? Of gaan sy waaragtig..?

Sy leun vooroor en forseer die reusagtige pielkop met moeite in haar mond in. 'Mevrou..!!!!' is al wat Jonas laat hoor. Dan leun hy vooroor en neem albei haar tiete in sy swart hande. Hy begin haar mond te naai, maar sy kan beswaarlik meer as sy pielkop akkommodeer.

Dan, net asof dit lyk of hy gaan kom, staan sy op en lei hom aan sy voël in die rigting van die slaapkamer. Sy gaan tog nie...? Wragtig! Sy gaan! Sy gaan hom op my... ONS bed naai!!

Jonas staan langs die bed en ek kan sien hy voel geweldig ongemaklik. Hy hou weer sy hande voor sy kondoombedekte ereksie.

Sonder seremonie trek sy haar bikinibroekie uit en Jonas staar verwonderd na haar kaalgeskeerde poes.

Sy stoot hom agteroor sodat hy op sy rug op die dubbelbed lê en gaan hurk met haar poes bokant sy gesig. Sy leun vooroor en werk weer daardie groot pielkop in haar mond in.

Met nog 'n 'Joe, Mevrou..!' begin hy aan haar doos voel terwyl sy hom suig. Hy sprei haar poeslippe en sy dik, swart, growwe middelvinger verdwyn in haar sopnat poes in. Sy snak hoorbaar na haar asem. Sy vinger glim blinknat elke slag as hy dit uittrek. Hy glip 'n tweede vinger in en vinger haar totdat haar souse vryelik oor sy hande loop.

Dan trek hy sy nat vingers uit en lek daaraan. Hy sit sy hande op haar heupe en trek haar poes af op sy gesig. Hy steek sy tong diep in haar poes op en lek haar souse op. Sy lig haar kop van sy piel af op en kreun hoorbaar. Dit lyk asof sy enige oomblik gaan kom.

Dan staan sy op en draai om. Sy gaan hurk oor sy piel en laat sak haar poes totdat sy pielkop teen haar gleuf rus. Dit gaan nooit werk nie! Dit kan nie! Daai ding is te groot! Sy mors haar tyd! Sy beur en druk en vanwaar ek agter die deur staan, het ek 'n perfekte uitsig op wat aangaan. Dit lyk soos 'n verkeerdom geboorte! Net asof dit lyk of sy pielkop gaan ingaan, glip dit weer uit haar nat gleuf uit.

Dan gee sy op en rol om op haar rug. Jonas klim tussen haar bene in. Sy trek haar knieë hoog op en Jonas sit sy pielkop in haar gleuf. Hy beur vorentoe en ek sien hoe sy pielkop haar dooslippe oopsper. Dit lyk op sy gaan oopskeur. Sy skree van pyn.

'Eina, Jonas! Wag eers! Stop!' Maar Jonas het net eendag in sy kop – vandag gaan hy hierdie Mevrou naai! Hy beur vorentoe en lê letterlik met sy hele gewig op sy piel. Dan, skielik, glip sy pielkop in en stadig gly sy piel haar poes binne. Sy kreun en kla. Ek wonder nog hoeveel van daardie piel hy in haar gaan inkry, toe dit skielik stop. Sy pielkop druk teen haar serviks en hy het nou net meer as die helfte van sy piel in haar poes. Die hele kondoombedekte deel verdwyn omtrent so twee sentimeters diep in haar in.

'Wag, Jonas! Lê eers stil!' pleit sy. Jonas gehoorsaam wonder bo wonder en sy maak gebruik van die tyd om haar vagina aan hierdie groot piel gewoond te laat raak. Dan begin haar heupe roer en sy begin hierdie monster te naai. Jonas naai haar terug en elke slag as hy sy piel uittrek, lyk dit asof hy 'n deel van haar vagina ook saam uittrek! Hy trek sy piel uit totdat net die kop inbly en steek dit dan weer so diep in as wat ky kan. Elke slag as sy pielkop haar serviks tref, sien ek hoe sy piel knak as dit nie dieper kan ingaan nie. Die souse loop nou vryelik oor haar boude. Sy plaas haar hande op Jonas se boude en moedig hom aan. Hy naai haar met oorgawe.

Dan misreken hy hom en sy piel glip uit haar poes uit! Wat 'n gesig! Haar poes is vir 'n oomblik een gapende krater voordat haar poeslippe toevou! Sy gryp onmiddellik sy piel vas en hou dit teen haar poes. Hy stoot vorentoe en hierdie keer glip sy monster verbasend maklik in. Sy vou weer haar bene om hom en die tempo versnel.

Die kondoom wat elke slag heeltemal in my vrou se poes in verdwyn net om feitlik onmiddellik weer te voorskyn te kom, fassineer my geweldig! My piel is nou so styf dat ek gaan kom as ek net daaraan raak!

Janette se hande begin krampagtig rondtas op Jonas se rug en ek besef dat sy enige oomblik gaan kom. Haar heupe begin sidder en dan gryp sy vir Jonas om die nek terwyl haar onderlyf ritmies begin saamtrek en sidder as sy ontplof in 'n hewige orgasme! Sy los 'n kreet wat ek seker is selfs die bure kan hoor!

Op daardie oomblik naai Jonas soos 'n besetene en ek besef hy gaan ook kom. Dit lyk letterlik asof hy haar gaan deurboor! Dit lyk egter steeds of sy dit geweldig geniet. Dan steek hy sy piel met mening so diep as wat hy kan in haar poes af en spuit sy saad in haar. Sy los weer 'n kreet.

Op hierdie oomblik word alles vir my te veel en ek besef dat ek by omdraai verby is. Ek gaan kom! Maar waar... Ek wil nie die plek bemors nie. Ek gryp my japon wat agter die deur hang en spuit straal na straal pêrelwit kom in die japon se sak in. Ek het groot moeite om stil te bly.

Ek ontspan en loer weer na hulle. Hy lê nou stil op haar en trek dan sy slapwordende piel uit haar poes uit. Sy leun onmiddellik oor na om toe en trek die kondoom van hom af. Ek kan sien hoe verwonder sy haar aan die groot hoeveelheid semen daarin.

'OK, Jonas, jy kan maar huis toe gaan. Maar onthou – as Meneer of enigeen hiervan hoor, sal dit beslis nooit weer gebeur nie, reg?' dreig sy hom af.

'Nog so nooit, Mevrou! Dankie, Mevrou! Middag, Mevrou!' sê hy en storm voël in die hand daar uit. Hy loop na sy klere toe langs die swembad en begin aantrek. Sy verdwyn met die semengevulde kondoom in die badkamer in.

Ek gebruik die tyd om by die voordeur uit te glip. Ek klim in my motor en ry 'n paar draaie. Dan gaan ek weer huis toe.

Ek bêre die motor en stap in die huis in. Ek kry vir Janette in die kamer waar sy in haar bikini op die dubbelbed lê.

'Hallo, Skat!' roep sy toe sy my sien. "En hoe was jou middag?'

'O, heerlik!', verseker ek haar. 'En joune? Wat het jy alles aangevang waarvan ek behoort te weet?'

'Ek het heelmiddag luilekker aan my sonbrand gewerk en gelê en lees. Heerlik ontspan', lieg sy

'Waar is Jonas? Ek wou hê hy moet gou die motor was.' vra ek.

'Engel, ek hoop nie jy gee om nie, maar ek het ongemaklik gevoel om so in my bikini rond te lê voor hom. Ek het gesê hy kan maar vroeg huis toe gaan. Sies tog, hy het dit so waardeer...'

O, die bose hart van 'n vrou, darem!

Written by: The_Dolphin

Please Rate This Submission:

Category: Interracial Love Stories