Category: Loving Wives Stories

My Vrou En Haar Sussie

by Mamba©

"Jy moet gou maak – netnou vang jou sussie ons!" sê ek vir my vrou. "Moenie worry nie" prewel sy terwyl sy my pielkop soos "n suigstokkie aflek. "Die storte was almal vol toe ek uitkom en sy ingaan." Ek ontspan so "n bietjie. Ek het so lank uitgesien na hierdie vakansie. Ek en Susan, my vrou, kampeer in ons tent naby Durban. Op die nippertjie het sy gevra of haar jonger sussie, Linda, saam met ons kan kom. Linda is sopas van haar doos van "n man geskei. Sy is nog baie hartseer en gebroke. Eers wou ek nie dat sy saamkom nie. Ek het so lank gespaar vir die vakansie. Ek het soveel mooi drome gehad van wat ek en Susan alles gaan doen. En nou is Linda saam.

Ons het 3 ure gelede gearriveer by die kampplek, tent opgeslaan en alles reg gekry. Terwyl Linda solank toebroodjies gemaak het, het ek en Susan solank gaan stort. Amper tegelyk het ons weer by die tent aangekom – ek met "n stewige horing. Ek het dan mos lank gewag vir vandag. Linda is intussentyd weg om te gaan stort en toe Susan my horing sien, sak sy op haar knieë, laat val haar japon van haar skouers af en druk my voël diep in haar keel af. Ek kreun van lekkerte! Maar alhoewel ek verskriklik jags is, is ek bekommerd oor haar sussie Linda. Netnou vang sy ons! Daarom sê ek Susan moet gou maak. Haar antwoord stel my gerus – ons het darem so "n paar minute.

"Lê op die matras – ek wil jou balle suig" sê Susan. Ek is mal daaroor! Ek gaan lê en sprei my bene oop. Ek voel Susan se warm tong gly oor my balle. Sy suig eers een in haar mond en dan die ander een. "Jou knaters ruik altyd so lekker" sê sy. "Mag ek ook ruik?" hoor ons 'n stem. Ons altwee hop soos ons skrik! Verward kyk ons na die tentdeur. Daar staan my vrou se sussie! "Linda!" skreeu Susan. "Ek dog jy stort nog!" "Ek het gelukkig dadelik een gekry. Maar moenie die vraag ontduik nie. Mag ek ook asseblief jou man se balle ruik? Ek het so lanklaas so iets gedoen. Dit voel of ek hier bine aan die brand is. Kyk net hoe nat is my koekie!" En sy laat sak haar japon, druk haar vinger diep in haar koekie en trek hom stadig uit. Stringe heuning hang aan haar vinger. Sy gooi haar kop agteroor en laat dit in haar mond afhang. Boeta, sy is warm. En wat van arme ek? Die skoot maak sommer so 'n druppeltjie by my voëlkop. Dit voel of ek gaan ontplof!

Hier staan die objek van menige man se draadtrek-sessies. My skoonsussie – 'n godin met die mooiste ferm tiete, pikswart hare, opgeswelde koekie bekroon met 'n digte bos pikswart dooshare en die mooiste bene. En sy smeek op my knaters te ruik! Hoe gelukkig kan 'n man wees? As Susan nee sê, moer ek haar uit die tent uit! Maar sy verras my! "OK, maar moet nie 'n gewoonte daarvan maak nie. Ek laat dit net toe, omdat jy gister vir my vertel het hoe lanklaas jy bygekom is. Maar as hierdie verby is, dan los jy vir Leon. Hy is my man. Verstaan ons mekaar mooi?" Linda glimlag net ek kruip nader. Ek voel 2 tonge op my knaters. Hemel op aarde! My vrou en haar sussie! Ek voel hoe die skoot opstoot. Ek wil beslis nie nou kom nie!

"Linda, ek wil jou doos ook ruik, asseblief. Kom lê hier." Sy gaan lê op die matras. Ek kniel tussen haar bene. Susan gaan lê op haar rug en druk my piel in haar warm bek. Ek snuffel aan haar sussie se koekie. En ek is gek daaroor! So 'n warm, nat en skoon koek! Die heuning drup letterlik uit hom uit. Ek laat my tong gly oor haar lippies. Heerlik. Ek kreun. "Wat doen jy?" vra Susan onder my uit. "Kom kyk hier". Sy wriemel onder my uit. "Kyk hoe eet ek jou suster!" Ek speel met my tong oor haar klit. "Kom ruik hoe lekker ruik jou sussie". Ek gee pad. En die ongelooflike gebeur! My vrou sak af tussen haar suster se bene en ruik aan haar doos! Haar tong begin lek oor haar klit. Sy sleep hom af en druk hom diep in Linda se doos. Linda kreun en hyg van lekkerte. Ek gaan sit op Linda se gesig. Haar mond gaan oop en ek druk my piel in. Wat 'n ongelooflike gevoel! 'n Droom word waar! My vrou lek haar sussie se doos terwyl ek my piel is haar mond druk.

Linda begin ruk soos 'n orgasme deur haar lyf spoel. So 'n warm gevoel van haar toontjie tot haar kroontjie. Susan druk haar gesig hard teen haar sussie se doos. En Linda gryp hom vas. Ek voel ek gaan ook kom. Ek staan op. "Kom lek julle 2 my balle. Los my voël uit. Julle mag net my balle lek. Ek wil oor julle gesigte kom." Altwee sussies staan op hulle knieë en suig en lek aan my balle. Ek sien hoedat Susan haarself vinger. Linda rol haar sussie se tepels tussen haar vingers. Susan begin vinnig asem haal. Sy ruk soos sy kom. En ek kom ook. Die skoot spuit nie uit nie. Nee, dit loop strome by my pielkop uit, drup af oor hulle gesigte, in hulle hare. Boeta – wat 'n vakansie lê voor!

Written by: Mamba

Please Rate This Submission:

Category: Loving Wives Stories