Category: Erotic Couplings Stories

Verjaarsdag

by Mamba©

Verjaarsdag!

"Geluk met jou verjaarsdag, liefie!" Ek hoor die sagte stem van my vrou, Susan, in my oor prewel. Ek ontwaak stadig uit my slaap. Vandag is ek 40 jaar oud! In die fleur van my lewe. So 'n mooi dag. "Ek wil net gou eers vir meneertjie ook geluk sê." Susan skyf die laken af en druk my slap voël heeltemal in haar mond. Sy hou hom daar en speel met haar tong oor hom. Magtig, maar ek is mal daaroor as sy dit doen! Ek voel hoe hy styf word en in haar keel afgly. Wat 'n gevoel! "So ja – baie geluk, meneer voël!" sê sy toe sy hom uittrek om asem te skep. "Maar dis nou eers genoeg!" Ai, die teleurstelling spoel oor my gesig. "Moenie bekommerd wees nie. Jou geskenk kry jy vanmiddag. Jy kan bly wees dis Saterdag."

Die hele oggend wonder ek wat is my geskenk. Ek is met dit en dat besig, maar my aandag bly afdwaal na die geskenk. Teen drie-uur word ek ingeroep om te gaan bad. Susan het lekker badwater ingetap en lê al in die bad. Sy is besig om haar koekie skoon te skeer. Ek is mal daaroor! "Kom hier, ek wil jou balle ook bietjie skeer". Ek gaan sit op die rand van die bad en sy wend genoeg skeerroom aan en begin skeer. Toe ons klaar gebad is, neem sy lyfroom en vryf my balle goed daarmee in. My voël begin regop staan. "Wat het ons hier – so 'n lekker jags pielietjie, né!" Sy vryf met haar vinger op die are wat so uitbult op hom. "Hy moet net so 'n bietjie wag. Kom lê hier op die bed. Ek wil jou bietjie vasbind". Ek gaan lê op my rug op die bed. My arms en bene word stewig vasgebind. Daar lê ek oopgesprei op die bed. Susan kom sit op my maag en speel met haar klit. Dan neem sy 'n doek en blinddoek my. Daar lê ek hulpeloos en blind!

Skielik lui die voordeurklokkie. Ek ruk soos ek skrik. "O gaats – wie kan dit wees?" vra ek. "Ek sal gou gaan kyk – lê jy net so." Susan is so 'n rukkie weg. Ek hoor skielik stemme. Ek raak benoud. Netnou sien iemand my so! Is sy dan mal? "Leon, hier is jou geskenk." "Wat is dit?" vra ek. "Sjuut – geniet jy net die geskenk!" Wat gaan aan? Ek hoor klomp beweging. Ek hoor 3 mense giggel. En een klink boonop soos 'n man! Ek hoor klere wat op die grond val. "Sjoe, maar dis 'n meneer van 'n piel daai!" Ek hoor hoe Susan behoorlik opgewerk raak. Dan was ek reg! Hier is 'n man en vrou by. En hier lê ek met 'n half-stywe voël kaalgat vasgebind en oopgesprei voor hulle. "Susan, wie is hier?" Ek is benoud. Die sweet tap van my voorkop af. "Moenie stres nie. Dis jou geskenk. Geniet dit net!" Ek kan niks anders doen nie. Ek hoor 'n fluistering en weer 'n gegiggel. "Leon, kom ons speel 'n speletjie. Kan jy raai wie se tepel voel jy in jou hand?" Hoe de hel moet ek kan raai? Ek weet nie eers wie is hier nie! Ek voel hoe 'n tiet in my vasgebinde regterhand druk. En tegelykertyd een in my linkerhand. Ek sluit altwee my hande oor die tiete. "Maklik. Die regterhand s'n is joune, Susan." "Hoe het jy so maklik geweet?" vra sy. "Ek weet mos hoe groot is joune. En die linkerhandse een is dubbel so groot."Goed, slim meneer, wie se koekie is dit hierdie? Jy mag net ruik – niks nou proe nie." Weer hoor ek 'n gefluister en gegiggel. Dan klim een op en hom sit wydsbeen oor my gesig. Ek ruik diep, maar kan nie werklik sê nie. Dan klim die volgende een op. En skielik weet ek! "Jy was eerste." "Hoe weet jy?" "Want jy is skoon geskeer en die tweede een se hare het ek gevoel!" Weer 'n gefluister. "Wie se tong is hierdie?" Ek voel 'n tong oor my balle gly. En nog een. Nou raak dit moeiliker! "Ek weet nie." "Goed, kom ons maak dit makliker." Ek voel hoe 'n warm mond om my stywe piel sluit en stadig afbeweeg na onder. Net so 'n paar mal. En dan die volgende mond. En net toe ek 'n raaiskoot wil waag, voel ek weer 'n mond oor my piel. Wat de hel gaan aan??? Skielik ruk Susan my blinddoek af. Ek knip my oë verward om gewoond te raak aan die skielike lig. En ek kry die skok van my lewe! Hier lê ek vasgebind met 'n vreemde man wat aan my piel suig! Ek ruk soos ek probeer loskom. Hy kyk net op en glimlag, terwyl hy voortgaan om met my piel te speel!

"Leon, ontmoet jou geskenk. Dis my tennisvriende waarvan ek jou vertel het – Jan en Janine. Ons 3 beplan al 2 weke aan jou geskenk. Ek het eendat vir hulle gesê ek weet nie wat om vir jou te gee nie. Hulle het my na die wedstryd genooi vir 'n drankie en ons het alles mooi gesels. Hulle albei is bi. Nou, vir jou plesier – en myne ook – gaan ons vir jou 'n vertoning gee. Terwyl Jan met jou speel en jou suig, gaan ek Janine eet!" Ek kyk na Janine vir die eerste keer. Ek was so geskok! Wat 'n pragtige vrou! Ons ouderdom (Jan ook), en waar Jan lank en donker is, is Janine net so lank, maar 'n vurige rooi bos hare op haar kop. En jy kan sien dis nie gekleur nie, want haar dooshare is ook net so rooi. Wat 'n pragtige vrou! Sy gaan sit op die stoel in die hoek van die kamer en sprei haar bene oop. Die heuning glinster so op haar poeslippies. En Susan kniel voor haar en lek dit so een vir een skoon! Magtig, hoe jags raak ek nou! Op dieselfde oomblik druk Jan my piel skielik diep in sy keel – heelwat dieper as wat Susan dit nog ooit gedoen het! Ek kreun van lekkerte! Susan druk 2 vingers diep in Janine se poesie af. Met haar tong speel sy oor haar klit. Ek hoor hoe Janine vinniger asem haal. Haar orgasme bou op en skielik ontplof sy! Sy gryp Susan se kop vas en druk haar met geweld teen haar polsende doos vas. Ek voel hoe die skoot opstoot uit my ballas. En skielik kom ek. Ek skiet straal na straal in Jan se mond. Hy sluk alles!

Jan staan op en vir die eerste keer sien ek sy voël. Susan was reg. Wat 'n groot meneer het die man nie! "Nou vir die groot pret" sê Susan. "Ek gaan op my knieë oor Janine staan en terwyl sy my doos lek, gaan Jan met sy groot piel my in die gat naai. Jy lê net en kyk." En eensklaps is ek weer stokstyf. Hulle staan so dat ek alles mooi kan sien. Ek sien hoe Jan Vaseline oor sy voël smeer, terwyl Janine se tong in my vrou se poes verdwyn. Jan gaan staan agter haar en druk hom stadig in. Susan verstyf. Ek het haar ook al daar genaai, maar Jan is heelwat dikker as ek! Maar toe die kop eers in is, ontspan sy. En Jan naai haar al hoe vinniger tewyl Janine woes aan haar poes suig. Dit voel of my voël gaan bars! Ek sien hoe Susan se bene begin om Janine se kop vas te knyp. Ek ken my vrou – sy gaan nou kom. En daar gil sy! Kliphard. Jan ook, terwyl hy my vrou se gat volpomp met skoot.

Uitasem val al 3 op mekaar en lê 'n rukkie so. Dan staan Janine op. "Ek gaan jou nou hard naai, maar as jy kom, dan wil ek hê jy moet oor my man se gesig kom. Is dit reg so?" Ek knik net my kop. Sy klim op my en druk my stywe piel verwoed tot op die einde met een slag in haar warm en nat doos op. Ek kreun van lekkerte. Janine gaan mal te kere. Hard slaan sy haar liggaam op my neer. Keer op keer. Haar doos-spiere begin krampagtig oor my piel klou. En sy gil soos sy kom. "Ek gaan kom!" roep ek benoud uit. Jan en Susan storm nader, terwyl Janine my piel uittrek en met haar tong aan die onderkant op die naat lek. My bene skop styf en daar trek die witwarm skoot. Oor Jan se gesig, oor Susan se gesig. En ons al 4 bars uit van die lag! Wat 'n verjaarsdag!

Written by: Mamba

Please Rate This Submission:

Category: Erotic Couplings Stories