Category: Loving Wives Stories

My Vriend se Vrou

by The_Dolphin©

Die volgende storie is òf 100% waar òf dis 100% fiksie. Lees dit gerus en laat weet my asb of jy dink dis waar of fiksie

-------------------------------------------------

Ek stop by die motorhawe om brandstof in te gooi. Terwyl die petroljoggie besig is, kom Deon, die eienaar, na my toe gestap.

"Dagsê!" groet hy. "Ek wag nog steeds vir jou rekening vir die bouplan wat jy vir my opgetrek het, hoor." sê hy. Hy is besig met aanbouings aan sy huis en ek het die ontwerpe en planne vir hom gedoen.

"Ag, gee my R15 000 en dan beskou ons dit as afgehandel." oordryf ek.

"R15 000?! Hel! In daardie geval sal my vrou jou maar met die lyf moet betaal, want ek het dit nie..." spot hy terug.

"Vir R15 000 sal sy dit in 'n hele paar paaiemente moet kom betaal!" antwoord ek.

"Ek sal dit so vir haar oordra. Sê maar net waar, wanneer en hoe gereeld." terg hy.

Ek lag dit af, betaal die petroljoggie, groet en ry huis toe.

Op pad huis toe dink ek oor ons gespot. Ek sou darem nie omgegee het as dit dit kon realiseer nie. Lara, Deon se vrou, is 'n absolute beeld van 'n mens. Sy is 'n instrukstrise by die plaaslike gym en het 'n lyfie wat vir niks skrik nie. Sy doen baie moeite met haarself en is altyd perfek versorg. Sy is altyd een van die onderwerpe as die manne Saterdae na gholf in die klub sit en kuier. Ek weet nie van een ou wat haar sal kan weerstaan nie, en ek sluit myself in. Maar so deur die wensdenkery weet almal dat dit is waar dit gaan bly. Sy het 'n vlekkelose reputasie en oënskynlik aanbid sy die grond waarop haar man loop!

'n Paar dae later bel ek die motorhawe om 'n afspraak te maak vir 'n diens vir my motor. Lara antwoord die telefoon. "Terloops, wanneer kry ons jou rekening vir die bouplanne? Ons sal jou graag wil betaal." vra sy.

"O, het Deon jou dan nie gesê van ons reëling nie?" waag ek dit.

"Watter reëling?" vra sy.

"Hy het gesê jy sal my met die lyf moet betaal, want hy het nie soveel geld nie", terg ek.

"O, dit! Ja, hy het so iets genoem", lag sy.

"Nou ja, daar het jy dit.", antwoord ek en laat dit daar.

"Nou maar goed.", sê sy.

"Wat?!" is al wat ek kan uitkry, uit die veld geslaan.

"Ek sê ek sal jou met die lyf betaal, maar Deon mag nie daarvan weet nie.", fluister sy.

Ek is totaal uitgeboul! Kan sy dalk ernstig wees, of terg sy my net? Hoe weet 'n mens? Ek kies die veilige opsie.

"Grootbek! Dit wil ek eers sien!" spot ek.

"Wel, jou skuif!" antwoord sy.

Ons finaliseer die afspraak vir my motor se diens en ek groet.

Nou is ek heel deurmekaar! Die vrou bly by my spook. Het sy enige idee wat sy aan my doen? Moet ek die kans waag en iets probeer reël of sal dit in my gesig ontplof? Ek weet wragtig nie...

'n Paar dae later stop ek weer by die garage om brandstof in te gooi. Deon kom weer nader gestap.

"Ek voel half sleg om jou te vra, want ek het jou nog nie eers betaal nie, maar ek het weer jou hulp nodig." sê hy.

"Praat maar.", antwoord ek.

"Man, ek wil graag hê jy moet daar by my huis kom kyk. Ek is bang my bouer interpreteer jou planne verkeerd. Ek is bekommerd oor wat hy besig is om aan te vang met die sondek by die swembad. Ek is nie seker of die pilare wat hy bou die betonblad gaan kan dra nie. Ek sal baie meer gerus wees as jy net vir my sal kom loer of hy by die spesifikasies hou." verduidelik hy sy probleem.

"Jong, vandag is 'n bietjie moeilik. Wat van more? Dis mos 'n vakansiedag.", bied ek aan.

"More speel ek in die gholftoernooi, maar dis nie belangrik nie. Ek hoef mos nie by te wees nie. Lara sal in elk geval by die huis wees." sê hy.

"Goed so. Ek sal 'n draai gaan maak.", antwoord ek. Ek groet en ry weg.

Ek dink weer oor die telefoongesprek wat ek met Lara gehad het. Is hierdie dalk die geleentheid waarvoor ek gewag het? Sal maar moet sien...

Satermiddag net na ete ry ek oor na Deon se huis toe. Dis op 'n kleinhoewe so 'n paar kilometer uit die dorp uit. Dis een van daardie seldsame somersdae, nie 'n wolkie in die lug nie en daar trek ook nie 'n luggie nie.

Ek stop voor die huis en stap die trappies op na die voordeur. Die deur is oop. Ek klop liggies en stap binne. Ek roep saggies na Lara, maar kry geen antwoord nie. Vreemd, dink ek by myself. Sy moet tog hier êrens wees. Sy sal tog nie die plek so ooplos nie. Miskien is sy in die tuin.

Ek stap tot by die skuifdeur wat uitloop op die balkon en kyk oor die tuin. Dan sien ek haar! Sy lê en bak in die son langs die swembad met 'n storieboek in die hand. Net toe ek haar wil roep, tref dit my soos 'n voorhamer! Sy het net haar bikinibroekie aan! Die bostukkie lê langs haar. Dit waaroor die ouens in die klub so gereeld oor droom, word nou in alle glorie vir my uitgestal! Daardie ferm, sonbruin tiete steur hulle nie aan swaartekrag nie, selfs al lê sy op haar rug. Hulle is net die regte grootte, ek skat so 'n 34C. Ek staan vir 'n paar oomblikke en geniet die prentjie hier voor my. Wat doen ek nou? Roep ek haar, gaan sy weet ek het haar sonder bostuk gesien. Dit kan dalk verleentheid veroorsaak en dit wil ek nie hê nie. Ek besluit om weer van voor af te begin en die deurklokkie te gaan lui. Hopelik hoor sy dit, maak haarself respektabel en kom binne.

Terwyl ek staan en wonder, staan sy op en kom huiswaarts getrippel. Haar kaal tiete wip met elke tree. Ek beweeg vinnig voordeur toe om die klokkie ete gaan druk. Net voor ek die klokkie kan lui, kom sy om die hoek gedraf. Sy sien my in die deur staan en steek vierkantig in haar spore vas. Sy slaan haar arms om haar kaal tiete.

"Oeps! Ek's vreeslik jammer..." begin sy verduidelik.

"My plesier!" antwoord ek. "Jy't mos gesê jy gaan my met die lyf betaal. Ek aanvaar dit was die eerste paaiement?" neem die duiwel in my oor.

Sy bloos. "Wag, ek kry gou my toppie langs die swembad." sê sy en draai om in die rigting van die swembad. Ek kyk haar agterna. Die bikinibroekie is toe al die tyd 'n deurtrekker!

"Kan ek saamstap", vra ek onbeskaamd.

"Uh... as jy wil..." stamel sy en stap vooruit. Die beweging van daardie sonbruin boude veroorsaak 'n krieweling in my broek. Ek volg haar teen die trappies af na die swembad. Haar arms is nog steeds om haar borste gevou.

By die swembad buk sy en tel haar helderblou toppie op. Sy draai haar rug op my en hou die toppie oor haar tiete.

"Sal jy omgee om dit vir my vas te maak, asb?" vra sy.

"Is dit nou regtig nodig?" vra ek. Sy antwoord nie en ek neem die twee slierte wat langs haar sye afhang en bind dit in 'n strikkie. My hande bewe as my vingers aan die sagte vlees van haar rug raak.

"Dankie!" sê sy terwyl sy die orige twee toutjies vat en in 'n strikkie agter haar nek vasbind. Sy draai na my toe.

"En wanneer het jy toe die 'boob job' gehad?" vra ek, wel wetende dat ek heeltemal snert praat. Ek sê dit net in die hoop om haar uit te lok.

"Wat op aarde praat jy van? Ek het g'n 'boob job' gehad nie!" kap sy terug.

"Komaan! Ek kon mos alles sien toe jy daar by die voordeur instorm! Ek ken 'n 'boob job' as ek een sien!" hou ek aan.

"Wel, dan voel ek beter oor wat jy gesien het, want dit lyk my jy kort 'n bril. Hierdie stel is nog presies soos Moeder Natuur hulle geskape het.", antwoord sy

"Dit sal jy moet bewys...". lok ek haar weer uit.

"Kom nou, ek's nie blond nie. Jy wil net my boobs sien en nou kom jy met hierdie flou verskoning van 'n 'boob job'! Kan jy nie meer oorspronklik wees nie?" terg sy my met 'n glimlag. Haar wit tande skitter teen haar sonbruin gelaat.

"OK, wat van... Ek wed jou hulle is nie 'n identiese tweeling nie!" probeer ek weer.

"Wat is dit veronderstel om te beteken? vra sy, geamuseerd.

"Ek wed jou hulle lyk nie dieselfde nie. Die een is dalk groter as die ander of iets." sê ek.

"Flou! Sê jou wat. Los nou jou streke en ek gaan gooi vir ons elkeen 'n drankie. Wat sê jy?" nooi sy.

"Dis nou 'n goeie plan! En terwyl jy besig is, loer ek gou na die betonblad. Dit is tog waaroor ek hier is.", antwoord ek.

"Goed dan.", sê sy terwyl sy die trappies optrippel die huis in.

Ek klim op die halfklaar dek en inspekteer die bouwerk. Ek sien niks ongewoons nie. Die uitsig daarvandaan is asemrowend. Ek staan en bewonder die natuurskoon vir 'n rukkie en loer dan by die portaal in. Ek is net betyds om te sien hoe Lara die voordeur toemaak en sluit.

Ek glip af ondertoe en gaan sit op 'n stoel langs die swembad. Sy kom die trappies af met 'n skinkbord met drankies daarop. Sy het 'n handdoek oor haar skouer. Ek staan op, neem die skinkbord by haar en sit dit op die tafel langs die swembad neer. Sy gooi die handdoek en 'n swembroek langs my stoel neer.

"Daar! Dis warm en ek gaan later swem. Gaan trek dit gerus aan as jy ook wil afkoel." sê sy en sak met haar drankie in die stoel langs myne neer.

Dis nog vroegmiddag en ek besef dat Deon nie voor laataand by die huis gaan wees nie. Die voordeur is gesluit, dus kan enige onwelkome besoekers net geïgnoreer word. Die swembadarea is in 'n baie private deel en totaal ontoeganklik vir ongenooide gaste.

"Dankie!" Ek neem die swembroek (Deon s'n!) en gaan trek dit in die kleedkamer aan. Toe ek uitkom, lê Lara op haar maag op 'n handdoek langs die swembad en probeer sonbrandolie op haar rug smeer. Sy lyk maar taamlik onbeholpe.

"Kan ek help?" vra ek en gaan kniel langs haar.

"Dankie! Jy's 'n skat!" sê sy en gee die bottel olie aan.

Sy lê vooroor op haar arms en ek gooi 'n bietjie olie in my hand. Die klappergeur daarvan het nog altyd 'n aangename, vreemde effek op my gehad! Ek begin dit in haar skouers insmeer. Sy trek haar kort, donkerbruin hare weg van haar nek af.

"Moenie dat die olie op my swembroek kom nie, OK?" sê sy.

"Wel.... Dit gaan 'n bietjie moeilik wees." antwoord ek.

Haar hand beweeg na haar rug en sonder seremonie trek sy die strikkie wat ek vroeër gebind het los en lê weer op haar arms.

Ek gooi 'n bietjie olie op haar rug en smeer dit met lang hale in. My oë is vasgenael op haar tiete wat aan die kante uitbult onder haar gewig. My hande beweeg in wyer en wyer kringe al nader aan die kante van haar tiete. Sy reageer nie. Ek laat later my vingers roekeloos oor die sagte vlees gly. Steeds reageer sy nie.

Ek beweeg laer af en smeer haar rug tot teen die bandjie van haar swembroek. Dan kniel ek langs haar bobene en begin dit smeer. In reaksie maak sy haar bene effens oop om my beter toegang te gee. Ek kniel bo-oor haar linkerbeen en forseer in die proses haar bene wyer oop met my regterknie. Sy bied geen weerstand nie. Wat 'n uitsig! Haar doos bult teen die helderblou driehoekie van haar deurtrekkertjie wat op sy beurt verdwyn in die gleuf tussen haar boude. Ek smeer die binnekant van haar bobeen en my hand gly elke slag rakelings by haar doos verby. Ek voel hoe haar spiere verstyf as ek baie naby kom. Haar ferm bruingebrande boude lê aanloklik voor my. Ek smeer hulle ook met olie. Steeds geen weerstand, nie eers as ek haar boude wegtrek van mekaar die sirkelbewegings van my hande nie!

Dan raak dit vir my te veel! My stywe voël in Deon se swembroek raak seer soos dit teen die materiaal vasdruk. Ek moet afkoel! Ek staan op en duik in die water in.

Ek swem 'n paar lengtes en kom staan in die water regs langs waar sy lê. Sy rus op haar elmboë terwyl sy haar boek lees. Die bokante van haar tiete is duidelik sigbaar. Dan blaai sy om en in die beweging lig sy haar tiete heeltemal van die handdoek af. Haar groot, bruin tepels is duidelik sigbaar. Dit lyk nie eers asof sy bewus is van my teenwoordigheid nie.

"Hel, sy kan my mos nie so ignoreer nie!" dink ek by myself. Ek maak albei my hande bak en gooi haar sopnat met 'n straal yskoue swembadwater!

"Jou skurk!" skree sy. "Hiervoor gaan jy betaal!" Sy spring op en duik agter my aan in die water in. Haar bostuk bly lê op die handdoek. Ek swem kamma weg en sy sit my agterna. Ek maak natuurlik doodseker dat sy my inhaal! Sy duik op my en probeer my kop onder die water indruk. Ek gryp haar om die middel en trek haar teen my vas. Daardie ferm sonbruin tiete druk teen my bors vas. Haar bene vou om my heupe. Ek sit my hande op haar kaal boude om haar te ondersteun, terwyl haar arms om my nek vou.. Ek lig haar op totdat haar tiete bokant die water is. Wat 'n prentjie! Die eens groot tepels is nou aansienlik kleiner en langer as gevolg van die koue water.

"OK, ek sien! Jy's reg - geen 'boob job'!" terg ek!

"Sies, jy's regtig 'n skurk!" sê sy, kamma verontwaardig en leun selfbewus vooroor teen my sodat ek nie haar tiete kan sien nie. Ek is steeds nie seker wat verskaf my die meeste plesier nie – om haar tiete te sien of om te voel hoe hulle teen my bolyf vasdruk soos nou nie. Sy leun met haar kop op my skouer. Ek stoot haar kort, bruin hare weg van haar nek af met my neus en soen haar liggies in die nek.

"Mmmm..." sug sy en trek my kop stywer teen haar nek vas. Ek lig my kop effens en knibbel liggies aan haar oor. Sy kreun en trek uiteindelik haar kop weg. Sy kyk in my oë met daardie helderbruin bokkie –oë, haar mond effens oop. Sy haal beslis vinniger asem. Ek leun vooroor en soen haar vol op die mond. Haar tong dartel in my mond in. My hand glip tussen ons in en sy leun effens agteroor om my beter toegang tot haar tiete te gee. My hand vou om haar vol, ferm linkertiet en ek rol haar stokstywe tepel tussen my vingers. Sy kreun weer terwyl sy my innig soen.

Ek lig haar hoër op en sy leun na my gesig toe sodat haar tepel sentimeters van my mond af is. Ek aanvaar haar aanbod en my mond sluit om die stywe donkerbruin tepel. Ek suig dit in my mond in. Weer voel ek haar hand op my agterkop as sy my stywer teen haar bors vastrek. Haar asem jaag nou merkbaar.

Ek loop met haar tot in die vlak water. Ek lig haar uit die water uit en laat haar op die swembad se rand sit.. Haar tiete is omtrent gelyk met my gesig. Ek neem haar tiete in my twee hande en begin beurtelings aan haar tepels suig. Haar hande speel weer in my hare. Ek stoot haar liggies agteroor. Sy kry die boodskap en lê op haar rug met haar voete in die water. Ek druk haar bene liggies oop. Haar doos bult teen die helderblou deurtrekkertjie, sentimeters van my gesig af. Ek leun vooroor en soen haar liggies in haar binnebeen. Ek voel hoe sy verstyf in afwagting. Ek sleep my tong oor die binnekant van haar ander been. Sy verstyf weer en kreun. Ek streel die kante van haar heupe en trek aan die toutjies van haar deurtrekker. Sy lig haar boude en bene en ek trek die deurtrekker af. Ek sit dit op die rand van die swembad neer en sprei weer haar bene. Wat 'n gesig! Haar kaalgeskeerde doos blom hier reg voor my, so gereed en sopnat as wat kan kom! Ek kan nie wag op te proe hoe hy smaak nie. Ek onderdruk die versoeking en begin weer aan haar binnebene lek en soen, al nader aan haar doos. Sy begin kriewel en kreun, maar steeds vermy ek kontak met haar doos. Ek blaas oor haar doos en plant 'n soen net bokant haar sloot. Die vel daar is soos dagoud baard. Ek beweeg laer sonder om aan haar te raak. Sy kreun weer in afwagting. Ek beweeg vorentoe en maak of ek haar op haar doos gaan soen. Ek draai op die laaste oomblik weg en knibbel liggies aan haar binneboud.

"Moenie... Moenie dit aan my doen nie..." kreun sy saggies. Ek blaas weer liggies oor die vlesige skulp van haar kaal, nat poes. Sy ril. Haar skaamlippe is redelik klein en loer uit die dik, vlesige buitenste lippe. Ek antwoord nie, maar verskuif my mond na die ander binnebeen en soen haar amper teen haar dooslip. Ek voel haar hande agter my kop. Sy probeer my nader aan haar doos trek. Ek laat haar nog so 'n rukkie stoei terwyl ek seker maak dat ek nie aan haar doos raak nie.

Dan, sonder waarskuwing, soen ek haar vol op haar poes.

"O, Here!" kreun sy hard. Ek steek my tong so diep as wat ek kan in haar poes in. Sy smaak heerlik! Ek beweeg effens op en suig haar klit liggies in my mond in. Dit is vir haar eens te veel. Haar dye klem om my kop en sy ontplof met 'n luide kreet in 'n hewige orgasme. Haar onderlyf trek krampagtig saam in ritmiese spasmas. Ek hou aan suig aan haar klit tot sy bedaar. Dan ontspan sy skielik en ek gee haar kans om te herstel. Sy lê uitasem en woordeloos vir 'n paar minute met haar arm oor haar gesig. Ek streel haar ander hand.

Eindelik sit sy regop. "Toe, klim uit.", beveel sy. Ek klim uit en gaan lê langs haar. Sy rol na my toe en ek neem haar in my arms. Ek soen haar en voel weer hoe haar tong in my mond in dartel. Ek hou haar styf vas en streel haar naakte rug.

Sy rol tot bo-op my. Ek lê op my rug. Sy kniel bo-oor my. Haar pragtige tiete hang voor my gesig. Net as ek haar tepel in my mond wil neem, beweeg sy laer af. Haar kop sak en haar lippe sluit om my regtertepel. My groot swakheid! My tepels is geweldig sensitief! Sy knibbel liggies aan my tepel terwyl my voël deur Deon se swembroek wil bars! Sy doen dieselfde met my linkertepel. Hemels! Sy gaan sit met haar kaal poes op my swembroekbedekte piel. "Dit lyk my jy geniet dit!", fluister sy met 'n skalkse glimlag as sy voel hoe styf ek is.

Ek antwoord nie, maar glimlag net. Sy skuif nog laer af en steek haar vingers in die rekband van die swembroek. Ek lig my heupe sy trek die broek in een beweging uit. My stywe piel toring trots die lug in. "Wow!" sê sy by aanskoue daarvan.

Dan vou haar hand om my piel en sy begin liggies my draad te trek. Haar kop sak af en haar mond sluit sag en nat om my voëlkop. Ek is in die hemel. Ek naai stadig haar mond terwyl sy my piel suig. Ek steek my hande uit en speel met haar tiete.

Dan besluit ek dis genoeg. Nou moet ek haar naai! Ek lig haar kop van my stokstywe piel af en stoot haar liggies agteroor. Sy sit haar teë en stoot my terug op my rug. Hoe dan nou? Is dit dan nie wat sy wil hê nie? Voor ek verder kan wonder, kniel sy oor my onderlyf. "Lê net stil." beveel sy. Sy neem my piel in haar regterhand en laat sak haar poes stadig totdat my pielkop in haar nat gleuf lê. Sy los my piel en sak met 'n hoorbare sug af op my piel. Ek voel hoe my pielkop die fluweelsagte nat, warm voue van haar poes binnedring. Martelend stadig word my piel omvou totdat my eiers teen haar boude vasdruk. Ek is heeltemal binne-in haar. Sy sit vir 'n oomblik stil bo-op my. Dan leun sy vooroor en soen my. Haar heupe begin beweeg en sy naai my met lang, stadige hale. Ek sit my hande op haar boude en trek haar met elke haal styf teen my vas terwyl ek my piel heeltemal wegbêre in haar nat, warm poes. Ek neem haar vol tiete in my hande en rol haar stywe tepels liggies tussen my vingers terwyl ons naai. Eindelik voel ek daardie kenmerkende tinteling en my balsak en weet ek gaan nie veel langer hou nie.

Ek stoot haar van my af en rol haar op haar rug sodat ek bo-op haar tussen haar bene lê. Ek soen haar diep en innig en skuif dan effens af. Ek neem haar regtertepel in my mond en begin liggies daaraan knibbel. Haar toenemende gekreun sê vir my dat sy dit baie geniet. Eintlik speel ek maar net vir tyd sodat my dreigende orgasme kan bedaar.

Ek skuif verder af tot my gesig net bokant haar doos is. Ek sprei haar poeslippe effens en trek die vlesige huid van haar klit terug sodat die klein pienk knoppie skaam vir my loer. Ek kielie dit liggies met die tippie van my tong. Sy kreun en haar onderlyf ruk elke slag as ek daaraan raak. Ek suig haar klit weer in my mond in en knyp dit liggies tussen my lippe vas. Dan begin haar hande krampagtig in my hare en aan my skouers klou. Ek besef sy gaan binnekort kom. Ek trek my kop weg en gaan lê weer bo-oor haar. Ek neem haar kop tussen my hande en soen haar weer diep. Haar arms vou om my.

Ek skuif effens op tot my stywe piel teen haar sopnat poes druk. Dis asof my piel presies weet waar om te gaan! Ek voel skielik hoe my pielkop weer in haar gladde gleuf beland. Sy lig haar knieë en haar bene vou om my onderlyf. Ek stoot vorentoe en my piel vind self sy pad in haar gladde, warm vleestonnel in. Sonder veel weerstand voel ek weer my eiers teen haar boude vasdruk. Ek steek haar met lang, sterk hale en sy naai lustig terug. Weer voel ek die tinteling in my ballas.

Category: Loving Wives Stories