Category: Erotic Couplings Stories

Dans Met Die Duiwel

by The_Dolphin©

Stem asseblief vir die storie en lewer asseblief kommentaar. Dit help geweldig om vir my 'n aanduiding te gee op ek nog op die regte pad is met my stories!

-----------------------------------

DEEL1

Ek sit op die balkon van my strandfront woonstel met 'n bier in my hand en geniet 'n ongelooflik mooi sonsondergang oor die see. Die vermenging van die oranje en rooi tinte wat op die seewater weerkaats met die son wat soos 'n enorme bloedrooi bal raak-raak aan die horison, maak die kunstenaar in my wakker. Ek staan op om my digitale kamera te gaan haal om ten minste die oomblik op 'n foto te verewig. Skielik vang my oog 'n bekende motor wat in die straat opgery kom en voor my woonstel stop. Agter die stuur van die wit Cabriolet sit 'n beeld van 'n meisie. Haar dik blos blonde hare waai in die briesie. Sy skud haar hare reg en kyk op na waar ek op die derde verdieping op die balkon staan. Sy glimlag en haar tande vertoon ekstra wit teen die sonbruin agtergrond van haar perfekte gesig. Sy wuif vir my. Ek wuif terug en sy trippel vrolik die gebou binne.

Dit is Isabel, my meisie. Ek is nie heeltemal seker of ek haar so kan noem nie, want, sien, ons het 'n skelm verhouding. Nee, ek is nie getroud nie en daar is nie iemand anders nie. Ek is 'n dosent aan die universiteit en Isabel is een van my tweejaarstudente. Reëls is mos verdomde reëls en die reëls wil dit hê dat dosente nie verhoudings met hulle studente mag aanknoop nie. Daarom sien ons mekaar gereeld skelm by my plek. Dis nie 'n ideale opset nie en die bron van baie frustrasies, maar beslis beter as niks! Ons sien mekaar reeds nege maande al en sover weet niemand van ons verhouding nie – allermins haar skatryk ouers en die dekaan!.

Ek stap die woonstel in om die voordeur vir haar te gaan oopmaak. Ek verwonder my elke keer aan die prentjiemooi gesig wat my begroet as ek haar sien.

'Hallo, jong!' sê ek en gee haar 'n piksoentjie en 'n drukkie. Ek lei haar die woonstel binne en sluit die deur. Sy kom duidelik van die strand af. Sy het 'n wit kortbroek oor haar bikini broekie aan en die pink bikini top beur letterlik om daardie vol, ferm borste in toom te hou!

Sy stap voor my uit met haar strandsak in haar hand. My oë is vasgenael op daardie perfekte swaaiende heupe. 'Engel, gee jy om as ek gou eers gaan stort? Ek voel taai van die sweet en sonbrandolie.'

'Jy's welkom! Maak jouself tuis.' antwoord ek.

Sy stap die slaapkamer binne. Ek volg haar en gaan sit op die bed. Sy haal 'n skoon kortbroek, T-hemp en onderklere uit die sak en sit dit op die bed neer.

'Daar is skoon handdoeke in die badkamer.' sê ek.

'Kom jy nie saam nie..?' vra sy koketterig.

'Dom vraag!' Ek staan op, trek my T-hemp uit en trek haar aan haar arm die badkamer binne. Ek neem haar in my arms, trek haar teen my vas en soen haar innig. My hand beweeg op agter haar rug en ek trek die toutjie van haar bikini top los. Sy leun terug, haak die oorblywende deel oor haar kop en gooi die toppie in die hoek. Haar twee stewige tiete beur trots voor haar uit. Ek leun vooroor en neem haar groot, donkerbruin tepel in my mond. Sy snak hoorbaar na haar asem as ek liggies daaraan knibbel. Ek voel hoe dit styf word tussen my lippe.

My hande gly af tot by die bokant van haar kortbroek en ek stoot dit met haar bikinibroekie en al oor haar heupe totdat dit in 'n hoop om haar enkels bly lê. Sy stap ongeërg daaruit en skop dit tot by die bikini toppie in die hoek.

Ek draai haar om en my hand gly oor die kortgeskeerde blonde driehoekie van haar dooshare terwyl ek haar liggies in die nek soen. My middelvinger gly liggies oor haar klitoris en verdwyn dan in die klofie van haar doos af.

'Hokaai, Cowboy!' keer sy. 'Daar is baie tyd! Kom ons stort eers.'

'Goed, jy wen' sê ek en draai die stort se krane oop. Ek trek my broek uit terwyl sy in die stort klim en die krane verstel. As sy tevrede is met die watertemperatuur, stap ek die stort in met my stywe piel wat die weg aanwys.

'Soe, maar jy IS bly om my te sien!' spot sy.

'Altyd!' antwoord ek en neem die seep. Ek was haar tiete daarmee totdat dit wit van die skuim is. Ek kan sien sy geniet dit. Haar regterhand vou om my stywe piel en sy begin rustig en ritmies my draad te trek. Sy neem die ander koekie seep en was my piel en eiers deeglik. Ek smeer seep oor haar rug en boude en steek my hand van agter tussen haar bene deur om haar doos by te kom.

'Nie te veel seep nie...' keer sy. Ek was haar doos deeglik en spoel die seep af. Ek gly my vinger weer liggies oor haar klit en steek my middelvinger in haar poes. Sy sug en haar greep verstewig om my piel. Sy trek my draad met oorgawe en hierdie keer is dit ek wat moet keer!

'Stadig! Die aand is nog lank!' waarsku ek. Ek besef dat as sy so aangaan, ek binne sekondes gaan kom. Ek stoot haar liggies weg en ons was mekaar klaar. Nadat ons mekaar deeglik afgedroog het, gaan sit sy voor die spieëlkas en blaas haar hare droog. Ek gaan skink vir ons elkeen 'n drankie. Ons sit op die bed en geniet wat oor is van die sonsondergang deur die skuifdeur van die slaapkamer. Dit raak nou sterk skemer.

Nadat ons ons drankies geniet het, sit ons die glase neer en ek trek haar om sodat sy langs my lê. Ek soen haar en haar tong dartel in my mond in. Sy sit haar naakte bobeen oor my heup. My vingers gly oor haar boude en verdwyn tussen haar bene in. Ek sprei haar dooslippe en streel haar klitoris liggies met my middelvinger. Ek voel hoe haar vingers weer om my stywe piel sluit. Haar asemhaling versnel as sy lustig begin pomp aan my piel. Ek glip my middelvinger moeiteloos in haar vagina in. Haar poes is sopnat! Ek vinger haar vir 'n ruk terwyl sy my draad trek.

Dan draai ek haar op haar rug en kniel oor haar kop. Ek leun vooroor in die 69-posisie en sy maak haar bene oop. Haar hand sluit weer om my piel en ek kry daardie nat, warm sensasie as my pielkop in haar mond in verdwyn. Ek verwonder my vir 'n rukkie aan die glinsterende nat, pienk voue van haar poes terwyl sy gulsig aan my piel suig. Haar doos is kaalgeskeer behalwe vir 'n kortgeknipte blonde driehoekie bokant haar klit.

Ek leun skielik vorentoe en my tong verdwyn tussen haar dooslippe in. Sy snak na haar asem. Ek lek haar poes met lang, diep hale en fokus dan meer spesifiek op haar klitoris.Haar onderlyf wriemel en sy kreun en steun terwyl sy steeds my piel suig. Dan voel ek die ligte trillings in haar onderlyf en besef sy gaan enige oomblik kom. Ek trek my kop weg van haar doos af en gaan lê langs haar. Ek neem haar kop tussen my hande en kyk haar in die oë.

'Is jy jags?' fluister ek vir haar.

'Ja, baie!' antwoord sy sag.

'Hoe baie..?' vra ek.

'So baie dat ek jou so gou moontlik diep in my wil hê..' fluister sy.

'Moet ek jou naai?' vra ek.

'Ja' sê sy.

'Sê dit!' moedig ek haar aan.

'Naai my asseblief nou dadelik!' vra sy dringend.

Ek rol tussen haar bene in en my stywe piel vind self sy weg tot by die ingang van haar sopnat poes. Ek gly my pielkop liggies tussen haar gladde poeslippe op en af sonder om te penetreer.

'Toe nou! Moenie my so moor nie...!' kreun sy en stoot haar onderlyf ritmies teen my piel vas. Ek stoot skielik vorentoe en my piel word verswelg in die sagte nat, warm voue van haar poes. Sy kreun hard en haar naels vreet in my rug in. Ek naai haar met 'n paar lang diep stote.

'Wat sal jy maak as ek vir jou sê hier is nog iemand in die woonstel? Kan ek hom maar innooi?' fluister ek vir haar.

Sy verstyf. 'Jy's nie ernstig nie! Wie?'

'Dis 'n verrassing!' sê ek. 'Hy is in die ingeboude kas en kan alles sien wat ons doen deur die hortjiesdeure. Maar moenie bekommerd wees nie. Hy sal net uitkom as jy sê dis OK.'

'Ek glo jou nie!' sê sy.

'Wel..? Wil jy hom innooi of nie? Die keuse is joune.' pols ek haar. 'Of is twee van ons dalk te veel vir jou?'

'En as ek sê dis OK? Wat dan?' vra sy huiwerig.

'Dan gee jy hom effektief toestemming om alles aan jou te doen wat ek doen!' sê ek.

'En jy sal nie omgee nie?' vra sy versigtig.

"Solank dit onder my toesig en met my toestemming geskied het ek nie 'n probleem nie. Maar die belangrike deel is dat jy OK moet wees daarmee...' antwoord ek.

'Dit klink baie opwindend... Maar eers wil ek weet wie dit is!' sê sy.

'Maar dis juis die verrassing!' verduidelik ek.

'In watter kas is hy?' vra sy.

'Daardie een.' sê ek en wys na 'n deur.

Sy staan op en stap na die kas toe. Sy maak die deur oop. Daar is niemand.

'Sies! Jy't vir my gelieg!' lag sy.

'Moet nou nie so teleurgesteld wees nie! Wat sou jy in elk geval gedoen het as daar wel iemand was?' vra ek.

'Hel, ek weet nie. Ek's nie seker nie...'

'Sou jy hom toegelaat het om met jou seks te hê?' vra ek.

'Ek weet nie. As ek tevrede was met wie dit was en jy was OK daarmee, seker.Ek was witwarm op daardie stadium!' antwoord sy eerlik.

'Het jy al ooit gefantaseer oor seks met meer as een ou?' vra ek.

'As ek eerlik moet wees, ja.' antwoord sy. 'Net soos mans gereeld fantaseer oor seks met meer as een vrou.'

'En as ek sou voorstel dat ons so iets reël? Sou jy OK wees daarmee?' pols ek haar weer.

'Sjoe, ek weet nie! Met wie? Hoe? Waar?' antwoord sy onseker.

'Ons kan altyd saam besluit oor iemand en dan daardie persoon nader.' stel ek voor.

'So dit moet iemand wees wat ons albei ken?' vra sy versigtig.

'Nie noodwendig nie. Hoekom?' antwoord ek.

'Ek weet nie of ek skielik seks sal kan hê met 'n ou wat ek net ken nie. Dit sal baie vreemd wees. En wat sal hy dan nie in elk geval van my dink nie? Nee, ek glo nie ek sal dit regtig kan doen nie.' sê sy beslis.

'Wat van met iemand wat jy glad nie ken nie?' vra ek.

'En hoe gaan jy dit nogal regkry? 'n Boemelaar op die straat voorkeer?'

'Ek het baie vriende en kennisse wat jy nog nie ken nie...' probeer ek die situasie red.

'En hoe kyk ek hom daarna in die oë..?" vra sy.

Dan tref dit my! 'Pragtig! Jy's briljant!' sê ek en soen haar vol op die mond.

'Wat op aarde gaan aan met jou? Waarvan praat jy?' vra sy verskrik.

'Dis perfek! Jy HOEF hom nie in die oë te kyk nie! Ons blinddoek jou en dan sal jy nie eers weet wie dit was nie!'

'Jy's van jou kop af!' sê sy met 'n kyk van ongeloof.

'Nee! Dink mooi daaroor na. Jy sien hom nie en hy sien nie jou gesig nie. Niemand weet ons twee het 'n verhouding nie. As julle mekaar dus agterna weer sou raakloop, sal nie een van julle mekaar herken nie. Is dit nie briljant nie?!'

'Jy's 'n baie siek man..!' sê sy, gemaak kwaai. 'En hoe wil jy dan nogal blinddoek sodat hy nie my gesig kan sien nie – my kop in 'n sak sit?'

'Laat ek dink...' Ek kyk in die vertrek rond. My oog vang my ou kegelbal in sy swart fluweelsak op 'n stoel in die hoek. 'Ek het dit! Ons kan daardie sak gebruik!'

Ek spring op, haal die bal uit die sak en wys dit vir haar. Dit trek toe met 'n lussie.

'Kom, wees 'n tier! Kom ons kyk of dit sal werk.' moedig ek haar aan.

'Jy's verspot!' sê sy, maar sit haar nie teë as ek die sak oor haar kop trek nie. Ek trek die lussie effens styf om haar nek en bind dit in 'n strikkie.

'Kan jy sien deur die sak?' vra ek.

'Glad nie, maar ek kry nie asem in die ding nie! Dit maak my benoud!' antwoord sy.

'Geen probleem!' Ek haal 'n skêr uit die bedkassie. 'Hou stil en ek knip vir jou 'n gat' Ek voel deur die sak waar haar mond is en knip 'n ronde gat, omtrent so groot soos haar mond. 'Beter?' vra ek.

'Baie!' antwoord sy. 'Ek wonder hoe dit sal voel om met so iets oor jou kop seks te hê. Kan ek dit maar nou afhaal?

'Wag eers. Jy wil mos weet hoe dit sal voel. Wel, nou's jou kans!' sê ek en trek haar langs my neer. Ek soen haar liggies in die nek en skuif af tot my mond reg bokant haar tiete is. Ek suig haar tepel in my mond in en sy sidder. Ek gly my hand oor haar maag tot oor haar doos en haar bene gaan oop om my beter toegang te gee. Sy is sopnat en ek glip twee vingers in haar poes in. Ek vinger haar diep en hard en draai weer om bo-oor haar in die 69-posisie. Ek kielie haar klit met my tong terwyl ek haar vinger. Haar hand vou om my stywe piel en dan voel ek die fluweel van die sak teen my pielkop! Sy gaan tog nie...? Wragtig! Sy gaan my piel suig deur die gat in die sak! Ek steek my piel deur die gat en voel hoe dit in haar warm, nat mond afgly. Ek kom amper net daar! Ek naai haar gesig met lang stadige hale terwyl ek haar poes lek.

Dan, as ek voel ons is albei baie na aan kom, trek ek my piel uit haar mond. 'Staan op jou knieë.' fluister ek. Sy maak so en ek kniel agter haar en steek my piel in haar poes. Sy kreun en ek leun vorentoe. Ek neem haar twee vol tiete in my hande en naai haar met lang, diep hale van agter terwyl ek liggies aan haar tepels trek. Ek naai haar hard van agter sodat my balsak teen haar klit vasslaan met elke haal. Dit maak haar rasend! Ek voel hoe die spanning in my eiers opbou en weet ek gaan nie veel langer kan uithou nie. Dan voel ek die kenmerke trillings in haar heupe en weet sy gaan kom. Ek hou haar styf om die heupe vas en naai haar hard en vinnig. Sy gee 'n kreet en haar liggaam begin ruk in die ritmiese spasmas van 'n baie kragtige orgasme. Ek trek haar styf teen my vas en dan kom ek ook. Ek spuit my lading straal vir straal diep in haar poes in en dan val ons saam vooroor.

Ek lê vir 'n ruk so bo-op haar, my slapwordende piel nog steeds diep in haar poes. Dan rol ek af en lê langs haar. Ek neem haar in my arms terwyl sy die strikkie teen haar nek lostrek en die sak afhaal.

'Sjoe! Dit was ongelooflik! Hierdie sak maak nogal 'n groot verskil. Dis asof mens geen idee het wat jou maat volgende gaan doen of waar hy gaan vat nie. Ongelooflik!' sê sy.

"Miskien moet ons dit meer gebruik in die toekoms.' stel ek voor. 'Kan jy jouself indink hoe ongelooflik dit sal wees as ons 'n derde party betrek? Dan sal jy geen idee hê WIE wat aan jou doen nie!'

'Ja, dit klink nogal baie opwindend!' stem sy saam.

'So sal ek voortgaan en so 'n aandjie reël?' por ek haar weer aan.

'Jong, ek weet nie. Ek wil nie ja sê as ek nie seker is as ek dit sal kan doen nie. Kom ons wag en sien maar eers wat gebeur...' speel sy veilig.

Ons kuier rustig deur die res van die aand en sy vertrek. Ek sukkel om aan die slaap te raak, want my brein wil nie afskakel nie. Ek móét net eenvoudig iets gereël kry, maar hoe? Waar gaan ek 'n geskikte derde party kry?

DEEL 2

Weke gaan verby en dan eendag, uit die bloute, kom daar 'n oplossing. 'n Studentevriend van my bel my en sê dat hy die volgende nag in ons stad moet deurbring en my graag weer na al die jare sal wil opsoek. Ons reël om bymekaar te kom vir middagete by 'n restaurant in die stad.

Oor middagete ontmoet ek vir Ettienne. Hy lyk steeds nie 'n dag ouer nie. 'n Aantreklike vent met 'n goeie lyf. Steeds ongetroud.

'Wat sal ons vanaand aanvang, my ou maat? Jy gaan my darem seker voorstel aan een van jou jong damesstudente, of hoe?' vra hy uit.

'Jong, ek weet nie. As jy 'n damesstudent wil hê, sal ons een moet deel.' waag ek dit.

'Kom weer? Hoe bedoel jy deel?' vra hy.

'Man, ek is het 'n ding aan met een van my studente en sy is nogal heel avontuurlustig. Sy het hierdie fantasie oor 'n derde persoon in haar bed wat sy wil uitleef, so sê maar as jy belangstel' bied ek aan.

"Oe-la-la!! Nog net so vol verrassings soos altyd, nè! 'n Jakkals verander van haar maar nie van streek! Vertel my meer!' Ek vertel hom die hele storie – ook van die sak as blinddoek.

'En jy? Jy het nie 'n probleem dat ek betrokke raak nie?' vra Ettienne versigtig.

'Kêrel, sou ek jou dan genooi het as ek 'n probleem gehad het?' stel ek hom gerus.

'Wel, goed dan! Dit klink moerse opwindend! Ek's in! Spel maar net eers die reëls uit. Wat mag ek en wat mag ek nie?'

'My vriend, dis heel eenvoudig. Jy mag doen net wat sy jou toelaat om te doen – dis dit! Maar as sy nie van iets hou wat jy doen nie, stop jy dadelik, OK? O ja, net een laaste ding – jy mag die hele aand nie 'n woord sê nie. Ek wil nie hê sy moet 'n stem hoor wat sy eendag dalk kan herken nie.' waarsku ek hom.

'Eenhonderd persent! Ek kan nie wag nie! Sien jou so teen sesuur!'

Na ete bel ek vir Isabel en reël dat sy so teen seweuur by my woonstel moet wees. Ek noem natuurlik niks van Ettienne nie.

Ettienne daag stiptelik om sesuur by my woonstel op. Ons drink 'n paar vinnige knertse. Ek sit so dat ek sal kan sien as Isabel aankom. Uiteindelik kom sy om die draai en ek beduie vir Ettiene om in die kas te spring. Hy het net 'n handdoek om sy onderlyf. Sy gewone klere is reeds in die kas. Ek het oudergewoonte 'n kortbroek en T-hemp aan.

Dan lui die voordeurklokkie en ek nooi haar in. Ek sluit die deur agter ons.

'En die vuil drankglase? Saam met wie kuier jy so?' vra sy nuuskierig.

'Ag, ou John McFarland het hier ingewaai gekom en ons het 'n paar knertsies gemaak.' lieg ek vinnig. 'Kan ek vir jou iets skink?'

'Nee dankie, ek en Jeanette het na muurbal by O'Mally's iets gaan drink. Ek's OK' antwoord sy.

Ek lei haar die slaapkamer binne en ons gaan sit op die bed. Sy lyk ongelooflik in haar pienk rompie en wit moulose bloesie. Sy het nie 'n bra aan nie.

'En dit?' vra sy as sy die swart fluweelsak met die gat in op die bedkassie sien lê.

'Ag, ek het vanmiddag na 'n naelknipper in die laai gesoek en toe kom ek op dit af. Dit het my net weer laat dink aan alles wat ons daardie ongelooflike aand aangevang het.' verduidelik ek.

'Ja, dit was nogal iets besonders...' antwoord sy.

Ek trek haar teen my vas en sy lê met haar kop op my skouer. 'Ek het jou gemis...' fluister ek in haar oor.

'Ek ook.' antwoord sy en soen my. Haar tong dartel in my mond in. Ek streel haar tiete bo-oor haar bloes. Haar stywe tepels is duidelik sigbaar deur die dun materiaal. Ek lê langs haar en sy gooi haar bobeen oor my heup. Ek streel haar been en skuif haar rompie op. Sy het 'n eina-klein wit kantbroekie aan. Ek weet dat Ettienne 'n perfekte uitsig op die bed het deur die hortjiesdeur van die kas en wil hom darem 'n goeie vertoning gee sodat hy kan weet wat op hom wag. Ek knoop die rompie los en skuif dit oor haar heupe. Ek trek my T-hemp oor my kop en laat val dit op die mat. Sy laat nie op haar wag nie en binne oomblikke lê haar bloes op my T-hemp.

Ek trek haar weer langs my neer en knibbel aan haar oor terwyl ek haar regtertepel tussen my vingers rol. Haar hand beweeg oor die voorkant van my kortbroek en vou om my stywe piel. Ek streel haar maag en my hand beweeg al laer. Sy maak haar bene wyd oop as ek by haar broekie kom en ek streel haar doos liggies bo-oor haar broekie terwyl ek haar diep soen. Ek sidder om te dink wat dit alles aan arme Ettienne daar in die kas doen!

Sy steek haar hand voor by my broek in en begin my draad te trek binne my broek. Ek los haar en trek my broek en onderbroek uit om haar beter toegang te gee tot my piel. Sy trek haar broekie ook uit en ons altwee lê kaal in mekaar se arms.

'Kan ons weer die blinddoek probeer?' fluister ek in haar oor.

'As jy wil.' stem sy in.

Ek sit die sak oor haar kop en posisioneer die gat tot regoor haar mond. Ek maak die lussie om haar nek vas, maar in plaas van 'n strikkie bind ek dit hierdie keer in 'n stewige knoop. Sy kom dit nie eers agter nie. Nou is daar geen manier waarop sy die sak self sal kan afhaal nie!

Ek gaan lê langs haar in 'n sywaartse 69-posisie en sy maak haar bene oop in afwagting. Haar vingers sluit om my piel en sy steek dit self deur die gat in die sak tot in haar mond. Ek knibbel aan haar binnebene, maar vermy direkte kontak met haar poes. Ek blaas net so nou en dan liggies daaroor. Sy sidder elke slag as ek dit doen en suig meer ernstig aan my stywe piel.

'Stadig!' keer ek. 'Die aand is nog lank.'

'Maar moet my dan nie so martel nie!' pleit sy deur die sak.

In antwoord druk ek skielik my tong so diep as wat ek kan in haar poes.. Sy het dit nie verwag nie en kom byna net daar! Haar bene vou om my kop en sy knel my vas terwyl ek haar poes lek.

Dan trek ek my kop tussen haar bene uit en gaan lê bo-op haar met my pielkop weer in die sopnat gleuf van haar poes.

Category: Erotic Couplings Stories