Category: Erotic Couplings Stories

'Tuisverpleging' op sy beste!

by The_Dolphin©

Dis Saterdagoggend halfnege. Ek lê nog in die bed. Ek was die afgelope twee dae met siekverlof nadat ek 'n ligte motorfietsongeluk gehad het. Niks ernstigs nie - net heelwat kneuse en skrape en 'n verstuite enkel. My lyf was maar seer die afgelope paar dae, maar vandag voel ek heelwat beter.

Dan lui my deurklokkie. 'Hallooo! Iemand tuis?" roep 'n vrouestem. Dis Mari, 'n kollega van my.

Oeps! Wat nou gemaak? Ek lê soos gewoonlik net in my onderbroek hier onder die duvet. Ek besluit ek sal maar net in die bed bly om enige verleentheid te spaar. Ek druk die afstandbeheerknoppie langs die bed wat die deur oopsluit. 'Kom binne! Die deur is oop!' roep ek terug. Die deur sluit outomaties agter haar.

Mari klop weer aan die oop slaapkamerdeur. 'Kan ek inkom?' vra sy.

Ek trek die duvet oor my onderlyf. 'Seker!' antwoord ek en sy stap die kamer binne. Sy lyk prentjiemooi in haar ligte, blou somersrokkie. Haar lang, goedversorgde blonde hare hang tot op haar skouers. Haar spierwit tande en potblou oë vertoon ongelooflik teen die sonbruin agtergrond van haar gesig. Sy is 'n pragtige vrou. Maar ongelukkig gelukkig getroud - as jy verstaan wat ek bedoel. Sy is getroud met Jason, 'n baie suksesvolle sakeman en 'n baie aangename ou. Hulle het 'n seuntjie van so twee jaar oud.

'En hoe gaan dit met die pasiënt?' vra sy en sit 'n bottel koeldrank en 'n pakkie eetgoed op my bedkassie neer.

'Baie dankie!' sê ek. 'Die ou lyf is maar nog stram en seer, maar dit gaan darem al beter, dankie.' oordryf ek. 'Sies tog. Is daar nie iets wat ek kan doen om jou lyding te verlig nie?' vra sy.

Ek sien dadelik 'n geleentheid! 'Wel, siende dat jy aanbied, daar is iets. My rugspiere is geweldig seer en styf. Die dokter het vir my hierdie spierroom voorgeskryf, maar ek kan nie bykom om dit in te smeer nie.' sê ek en beduie na die potjie room op die bedkassie. 'Maar as jy nie kans sien nie, sal ek jou nie kwalik neem nie.' Ek probeer so pateties moontlik klink.

'Moenie laf wees nie! Natuurlik sal ek dit vir jou doen.' sê sy. Sy neem die potjie room, skop haar sandale uit. Sy kniel langs my op die bed en maak die room oop. 'Draai om op jou maag.' beveel sy.

Ek draai om soos sy vra, maar hou die duvet nog steeds oor my onderlyf. Sy kniel wydsbeen oor my boude en begin my rug masseer met die room. Hemels!

Ek kreun letterlik van lekkerkry. Sy lees dit gelukkig verkeerd. 'Ag jammer, druk ek te hard? Ek het vergeet hoe seer jy is.' maak sy verskoning.

'Dit is nogal sensitief, maar dis OK.' lieg ek. 'Jy doen heel goed!'

Sy gaan aan met die masseersessie. Dan is sy klaar. 'So ja. Hoop jy voel nou beter. Nog iets?' vra sy.

Weer sien ek 'n gaping. 'Jong, my regterboud is geweldig seer. Ek sal dit baie waardeer as jy dit ook vir my sal insmeer. Maar as dit te veel gevra is, sal ek verstaan' sê ek met 'n patetiese stemmetjie.

'Soe... Ek weet nie of ek daarvoor kans sien nie.' sê sy half verskonend.

Ek's jammer. Ek moes nie gevra het nie... ' sê ek.

'Jong, wag. Laat ek sien.' sê sy en trek die duvet van my boude af. Haar oë rek toe sy sien ek het net my onderbroek aan. 'Genade! Ek's jammer! Ek het gedink jy het 'n kortbroek aan.' vra sy verskoning. Sy gooi dadelik die duvet weer oor my.

'Geen probleem. Ons is mos albei mooi groot. Ek is seker jy het al 'n onderbroek gesien.' terg ek. 'En ek kan hom altyd uittrek...'

'Waag dit net!' waarsku sy. 'Nou hoe dink jy gaan ek jou boud ingesmeer kry?' vra sy onseker.

'Ek sal hom 'n bietjie aftrek.' stel ek voor.

'Dit sal die dag wees!' sê sy verontwaardig. 'Toe nou. Lê stil. Ek sal 'n plan maak.' sê sy. Sy stoot die duvet effens af. Sy sit 'n bietjie room op haar vingerpunte en steek haar vingers so 'n klein entjie onder die rek van my onderbroek in en begin vryf. Sy lyk baie senuweeagtig.

'Ontspan, mens! Dis net 'n paar boude. En SEER boude boonop. Hulle sal beslis nie byt nie.' spot ek.

Sy ontspan effens en steek haar hand dieper in my onderbroek in. Sy druk en masseer my regterboud terwyl sy dit insmeer. 'Sies tog. Is dit baie seer?' vra sy besorgd.

'Nogal. Maar ek is seker die massering en room sal die ding doen.' antwoord ek. Sy masseer nou my boud met oorgawe en ek voel hoe my onderbroek effens afskuif.

Dan verras sy my. Sy skuif my onderbroek verder af en sit room op beide haar hande. Sy sit een hand op elk van my kaal boude en knie en masseer dit met oorgawe. Die gevolg hiervan is dat ek 'n yslike horing ontwikkel! Hemels!

Dan gee sy my 'n klap op die boud. 'So ja.' sê sy en trek my onderbroek op. 'Nou moet ek seker my ry kry.'

'Wat van die ander kant?' vra ek kamma baie teleurgesteld.

'En wat makeer jou voorkant?' vra sy effens agterdogtig.

'Jis, het jy enige idee hoe seer hierdie ribbes en maagspiere is?' lieg ek weer. Ek draai om my rug en maak seker dat my onderlyf heeltemal bedek is met die duvet. Ek is seker sy sal vlug as sy hierdie monster van 'n horing in my onderbroek moet sien. My voël pyn soos hy teen die boonste rek van my onderbroek vasdruk. Ek maak asof ek die duvet regtrek, maar haak my duime in die rek van my onderbroek en trek dit weg. My piel skiet teen my maag vas, verlig om bevry te wees van die drukking van die onderbroek. Dit alles gebeur natuurlik onder die duvet. Sy het geen benul wat ek gedoen het nie.

'Nou toe. Lê stil.' gebied sy en gooi 'n bietjie van die room om my maag. Dan fladder haar hande liggies oor my maag soos sy die room insmeer, baie versigtig om my nie seer te maak nie.

'Jy moes 'n verpleegster geword het.' spot ek. 'Jy het helende hande.'

Sy glimlag net en doen haar ding. Haar hande beweeg laer en laer oor my maag. Die afwagting veroorsaak dat my piel net stywer en stywer word. Die sirkelbewegings van haar hande beweeg steeds laer en kort-kort beweeg haar vingerpunte effens onder die duvet in. Sy mis my pielkop met millimeters! Ek lê geduldig en wag dat die onvermydelike moet gebeur.

Dan gebeur dit! Haar vingers streel oor my pielkop. Sy skrik haar boeglam! 'Oe!!' sê sy verskrik en ruk haar hand weg asof sy aan 'n rooiwarm yster geraak het. Dan, 'n paar sekondes later: 'Josh, is dit wat ek dink dit is..?'

Ek weet nie wat om te sê nie en trek maar net my skouers op.

'Josh, hoe kan jy dit aan my doen?' vra sy, duidelik effens ontsenu.

'Wel, wat kan ek sê? Ek is 'n man. En ek word gemasseer deur 'n baie begeerlike vrou. Dis nie asof 'n ou vreeslik beheer het oor sulke dinge nie.' verduidelik ek weer en sit my patetiese gesig op.

Sy gee my 'n simpatieke kyk. 'Jammer. Ek het seker geoorreageer. Maar ek het geskrik. En ek begin wonder of jy regtig so seer het soos jy voorgee...' sê sy agterdogtig.

'Nou ja, ek moet gaan.' Sy tik my liggies op die ribbes. 'Bye. Hoop jy word gou beter.' Dan boul sy my heeltemal uit. Haar hand glip onder die duvet in en haar vingers vou liggies om my stywe piel. Sy gee dit so 'n paar ligte plukkies. 'Totsiens, ou Kwaaitjie. Jy kan nou maar ontspan. Ek's op pad.' Dan draai sy om en stap by die deur uit.

'Sommer net so...?' roep ek agterna.

Sy steek vas en draai om. 'Sommer net hoe?' vra sy.

'Jy doen al hierdie wonderlike dinge vir my en jy sluit dit af op 'n stoute noot en nou los jy my net so in hierdie toestand? Dink jy nie dis 'n bietjie harteloos van jou nie?' Ek sit weer my patetiese gesig op.

'Watter toestand?' vra sy. Dan kyk sy na die bult onder die duvet. 'O, dit..? En wat wil jy nogal hê moet ek daaraan doen?'

Skielik het ek geen idee wat om te sê nie. Hoe vra mens vir 'n getroude vrou om jou draad te trek sonder om die risiko te loop om 'n baie goeie vriendskap te ruineer. 'Gebruik jou verbeelding.' is al wat uitkom.

'Jou bokram! Jy wil hê ek moet jou aftrek..?' sê-vra sy met 'n stout glimlag en keer weer na die bult onder die duvet.

Ek antwoord nie - kyk net verleë na haar.

'Josh, jy is my vriend. 'n Baie goeie vriend. Maar ek is 'n getroude vrou. 'n Gelukkig getroude vrou. Ek is baie lief vir my man en hy vir my. Ek was nog NOOIT ontrou aan hom nie, nie eers emosioneel ontrou nie.' preek sy vir my. 'Dit wat ek nou-nou gedoen het was 'n fout.' Sy beduie met haar kop na die bult. 'Jy is 'n man en mans werk effens anders as vrouens. Ek besef nou ek het iets begin wat ek nie bereid is om klaar te maak nie.'

Sy kom sit langs my op die bed. 'Ek besef ook dit so onregverdig wees om jou so te los. So ek is bereid om 'n kompromie aan te gaan.'

'Ek luister...' antwoord ek en probeer hard om nie oorgretig te klink nie.

'Ek sal doen wat jy wil hê ek moet, maar op sekere voorwaardes. 1. Niemand mag ooit hiervan weet nie. 2. Jy raak nie aan my op enige seksuele manier nie en 3. ek trek niks uit nie.' lê sy die reëls neer.

'Sjoe! Jy's 'n harde vrou...' sê ek. 'Maar dis OK met my.'

'Belowe?' vra sy.

'Belowe.' sê ek.

'Goed dan. Ontspan en maak toe jou oë.' gebied sy. 'En moet asseblief niks meer verwag nie.'

Ek maak soos sy sê en voel hoe sy langs my op haar sy kom lê. Sy bondel die duvet teen my op. Haar hand glip onder die duvet in en ek voel hoe haar vingers koel op my stokstywe piel vou. Sy begin stadig my draad te trek.

Ek kreun van genot. Ek draai op my regtersy na haar toe. Ek kyk in haar oë terwyl sy my draad trek. Sy sê niks.

Ek wil baie graag die duvet van my afgooi, maar ek wil nie iets doen wat haar gaan laat ophou nie. Ek neem die opgebondelde duvet en gooi dit oor haar sodat dit ons albei bedek. Dit lyk nie asof dit haar pla nie. Sy neem my eiers in haar ander hand en speel met dit terwyl sy steeds rustig my draad trek.

Ek besluit om tog 'n skuif te maak. Ek sit my hand op haar heup. Geen reaksie. Ek gly dit later agter af en gee haar boud 'n ligte drukkie deur haar rok. Steeds geen beswaar. Ek voel die lyne van 'n piepklein panty deur haar rok. Ek gly stadig my hand af tot by haar rok se soom en werk dit geleidelik onder haar rok in. Steeds lyk sy OK daarmee.

Die ritmiese bewegings hou aan terwyl ek haar kaal bobeen streel. Ek streel al hoër en hoër en skuif haar rok op in die proses. Ek is nie seker of sy dit agterkom nie. Uiteindelik voel ek haar panty se toutjie op haar heup. Steeds protesteer sy nie. Ek volg die rek na agter op soek na die panty. Niks. Eindelik voel ek die knopie op haar kruis en my vingers volg die toutjie tot waar dit tussen haar boude verdwyn. Wow! 'n G-string!

Ek kyk na haar. Sy glimlag stout vir my.

Ek sit my hand op haar kaal boud en streel dit liggies. Geen reaksie. Net steeds die ritmiese beweging van haar hand op my voël. Ek veg teen die versoeking om haar doos in my hand te voel.

Ek besluit om haar te toets. Ek skuif effens nader aan haar terwyl ek haar onderlyf nader aan myne trek. My piel is nou binne trefafstand van haar doos. Ek trek haar onderlyf nog effens nader. Ek stoot effens vorentoe met my onderlyf. My pielkop tref die sagte bult van haar doos deur die dun materiaal van haar G-string. Sy wip effens.

Dan kry sy die boodskap. Sy vryf my pielkop met elke trek teen haar sagte doos. Ek ontspan en sit my hand om haar. Ek streel haar rug. Dit lyk asof sy dit geniet.

Ek bring my hand om na haar voorkant en my hand vou om haar vol regtertiet. Geen beswaar. Ek speel met haar tiet oor haar rok. My vingers soek na die knope aan die voorkant van haar rok. Ek probeer die boonste een losmaak.

'Uh uh.' protesteer sy. Ek neem dadelik my hand weg en sit dit weer op haar boud. Ek trek haar onderlyf stywer teen my vas. Ek trek haar regterbeen bo-oor my heup. Sy kla nie. Nou kan my piel met haar hele poes kontak maak. Kom ons kyk wat gebeur...

Haar hand beweeg nog steeds ritmies tussen ons, maar ek kan voel hoe sy my piel laer afdruk en my pielkop teen haar klit vryf. Dit maak my rasend!

Ek kyk na haar. Haar oë is toe en haar mond oop. Sy haal hoorbaar asem.

Ek begin liggies naai met my onderlyf. Sy lyn my piel op met haar poes sodat my pielkop elke slag die die sagtheid van haar poeslippe en klit tref. Dis net die driehoekige stukkie lap van haar G-string wat ons skei. Sy trek nou dringender aan my piel!

Maar ek wil beslis nie nou al kom nie. Ek haal haar hand van my piel af en sit my pielkop in die mik van haar bene teen haar poes.

'Asseblief... Moenie...' fluister sy effens benoud.

'Ontspan. Ek sal nie...' stel ek haar gerus. Ek haal haar been van my af sodat sy op haar sy lê met haar bene reguit en teen mekaar. My piel lê in die sagte opening tussen haar doos en bobene. Ek trek haar onderlyf styf teen myne vas en begin haar stadig naai.

Ek sit my arms om haar. Sy begin my liggies terugnaai. Haar arms vou om my kaal bolyf. Sy trek haar naels liggies oor my vel. Sy maak my mal! Ek naai haar so vir 'n rukkie. Dis 'n ongelooflike sensasie!

Maar ek soek meer. Ek besluit op die volgende skuif te maak. Ek rol haar om op haar rug, my piel nog steeds tussen haar bobene. Ek lê nou bo-op haar en naai haar hard en vinnig tussen haar bene.

'Wag! Moenie!' Sê sy skielik.

'Wat's fout?' vra ek verbaas.

'Jy gaan my rok kreukel.' verduidelik sy.

'Wat is so erg daaraan?' vra ek.

'Hoe verduidelik ek dit aan my man as ek by die huis kom?' vra sy.

'Mmm... Ek sien. Jy kan hom altyd uittrek.' stel ek voor.

'Reël nommer 3. Ek trek NIKS uit nie.' herinner sy my.

'Dit hoef nie so erg te wees nie. Dis nie asof ek iets gaan sien nie. Ek sal wegkyk. Jy kan mos die duvet oor jou gooi.' probeer ek haar oortuig.

'Josh, ons het klaar te ver gegaan. Ek moes nooit hiernatoe gekom het nie. As ons aangaan, gaan dinge handuit ruk. Kom ons stop liewer nou.' sê sy benoud.

'Wel, om die waarheid te sê, my probleem is nou groter as ooit! Gaan jy dit regtig oor jou hart kry om my so te los?' Weer die patetiese gesig.

'Josh....' is al wat sy sê. Ek kan sien hoe sy haar opsies oorweeg.

'Goed dan. Kyk weg. Ek sal sê as ek gereed is.' gee sy in.

Ek draai weg van haar af, maar kyk in die spieël van die spiëlkas hoe sy haar lok losknoop en oor haar kop trek. Sy het 'n sexy, deursigtige wit bra aan. Haar groot tepels is duidelik sigbaar deur die dun materiaal. Sy vou die rok op en sit dit op die stoel. Sy skuif onder die duvet in en trek dit op tot teen haar keel.

'Goed...' fluister sy. Sy lê nou op haar rug langs my.

Ek skuif tot bo-oor haar en steek my piel weer tussen haar bobene in. Sy maak haar bene effens oop om my te ontvang. Ek begin haar weer naai. Byna onmiddellik voel ek haar arms om my. My gesig is reg bokant hare. Ek kyk in haar oë. Ek soen haar liggies op die mond. Haar mond is oop en die lus in haar oê is onmiskenbaar. Ek soen haar innig. Haar tong dartel in my mond in. Ek skuif my hand tussen ons in en my vingers vou om haar brabedekte tiet. Geen beswaar. Ek trek die bra weg en ontbloot haar ferm tiet. Ek rol haar stywe tepel tussen my vingers. Sy kreun van genot.

Ek steek my hand onder haar rug in en my vingers vind die hakie van haar bra.

'Asseblief. Moenie...'

Ek maak dit nogtans los. Ek lig my bolyf op en trek haar bra oor haar arms. Sy protesteer nie maar lyk nie baie gelukkig nie. Ek kyk af na haar vol ferm tiete wat in al hulle glorie hier voor my lê. Haar lyf is goudbruin, maar binne haar bikinilyne is haar tiete melkwit en vlekkeloos! Hierdie tiete het beslis nog nooit son gesien nie. Haar bruin tepels is stokstyf! Ek kom amper net daar!

Ek trek my piel tussen haar bobene uit en skuif effens af. Ek suig liggies aan haar groot tepels. Sy kreun en trek my kop stywer teen haar tiete vas. Ons maak beslis vordering!

Ek skuif weer op maar doelbewus effens te hoog, sodat ek my piel effens moet afdruk om tussen haar bene in te kry. In die proses skuif ek 'per ongeluk' die voorkant van haar G-string ook effens af en glip my piel tussen die G-string en haar naakte poes in. My piel lê met sy volle lengte teen haar naakte, sopnat poes! Ek lê vir 'n oomblik stil op haar sodat sy gewoond kan raak daaraan. Ek wonder of sy dit ooit agtergekom het.

'Nee!' roep sy skielik uit as sy besef wat aangaan. 'Nie so nie. Jy's binne my klere!' Sy probeer my van haar afgooi. 'Asseblief! Moenie!'

'Shhh..' Stel ek haar gerus. 'Dis OK.' Ek druk haar vas en naai haar stadig. Sy sit haar vir 'n rukkie teë maar gee later in. Ek naai haar met langer hale. My piel is later sopnat van haar souse. Ek voel haar arms weer om my. Sy is OK.

Dan trek ek my piel uit. Sy trek dadelik haar G-string so ver as moontlik op. Ek laat haar begaan.

Ek rol van haar af en lê op my sy langs haar. Sy draai na my toe. Ek lig haar been weer bo-oor my heup en sit my been tussen hare. Ek gly my hand liggies oor haar maag al nader aan haar doos. Ek voel hoe sy verstyf. My hand gly oor die skulp van haar poes bo-oor die G-string. Sy kreun hard van genot. Ek vryf haar poes liggies deur die deurdrenkte materiaal van haar G-string. My middelvinger beland in die nat gleuf van haar poes. Ek trek dit liggies heen en weer oor haar klit. Sy kreun weer en ek voel hoe haar vingers om my stywe piel vou. Sy begin weer ritmies my draad trek. Ek wil so graag haar kaal poes in my hand voel en haar vinger, maar bedwing myself. Hier gaan net geduld die deurslag gee.

Ek rol op my rug en trek haar bo-op my. Sy sit nou wydsbeen oor my met haar poes op my kaal piel. Ek gooi die duvet heeltemal van ons af. Ek sien nou eers hoe perfek haar twee tiete is. Hulle hang soos twee reuse volmaakte doudruppels hier voor my. Dit lyk nie of haar naaktheid haar meer pla nie.

'Jy's pragtig...' fluister ek. Sy glimlag verleë.

Ek trek haar nader na my toe. Sy plaas haar hande weerskante van my kop om haar te ondersteun. Ek neem een van haar vol, ferm tiete in my hand en suig haar tepel. Sy sug en ek voel hoe haar onderlyf ritmies teen my stywe piel begin beweeg. Ek beweeg my ander hand tussen ons in en trek haar G-string eenkant toe oor haar boud. Die onderkant van my piel lê nou in die gladde, sopnat gleuf van haar naakte, haarlose poes!

'Nee!' sê sy ferm en probeer wegtrek. Ek sit my hande op haar boude en trek haar teen my vas. 'Shh.. Dis OK.' stel ek haar weer gerus. Sy sit stil bo-op my. Ek fokus weer op haar tiete. Dis nie lank nie op ek voel hoe sy liggies heen en weer op my gladde, deurdrenkte piel begin gly. Ek MOET haar naai! Niks gaan my keer nie!

Ek rol om met haar sodat ek bo-op haar tussen haar bene lê. Sy trek dadelik haar G-string reg. Ek stoot my onderbroek af tot by my knieë. Dit lyk nie asof sy agtergekom het nie.

Ek lig haar knieë. Ek leun vooroor en lyn my piel op met haar poes. Ek trek my pielkop liggies deur die gleuf van haar poes. Haar arms vou weer om my lyf. Ek stoot vorentoe en voel hoe haar poeslippe oopgaan onder my piel. Dis net die smal onderkant van haar G-string en die toutjie wat keer dat ek haar penetreer.

Sy raak paniekerig. 'Asseblief! Moenie... Moenie hom insit nie. Ons kan nie. Ons MAG nie!' pleit sy.

'Shh. Dis OK. Ek sal nie. Ontspan...' stel ek haar weer gerus. Ek lig my bolyf en kyk af. My piel druk haar G-string sodat dit in haar gleuf verdwyn. Ek naai haar liggies en stoot die G-string 'n entjie in haar poes in. Haar poeslippe sprei wyer oop. Ek naai haar liggies en stoot elke slag die G-string so ver as wat dit kan gaan in haar poes in. Dis net genade wat keer dat my piel verby die G-string in haar poes inglip. Mmm... Dit gee my 'n idee... Ek kan maak of dit 'n ongeluk was!

Ek naai harder en dringender en sy lyk heel gemaklik daarmee. Ek leun vorentoe en sy sit weer haar arms om my. Sy vertrou haar G-string 100%! Sy lig haar bene en vou dit om my. Ek trek my piel effens weg van haar poes af en stoot weer vorentoe, hierdie keer meer na regs. Ek hoop om my piel verby die G-string te stoot. Maar die ding bly hardkoppig in die pad! As ek hom net op 'n manier uit haar gleuf kon kry... Die versoeking is groot om dit sommer met my hand weg te trek, maar dit gaan beslis die vriendskap ruineer!

Ek naai steeds harder en meer na regs.

'Stadig. Jy maak my seer...' fluister sy.

'Ek is jammer.' vra ek om verskoning. 'Ek het 'n bietjie meegevoer geraak.'

'Dis OK.' fluister sy terug.

Category: Erotic Couplings Stories