Category: First Time Stories

Jonk & Jukkerig

by asexyiris©

Hulle was jonk.

Beide het pluimbal gespeel en daar ontmoet.

Skelm gesoen, dit het hulle al, drukkies uitdeel, dit ook, maar altyd vinnig en gewoonlik binne sig van ander.

Kanse vir alleen wees was maar min.

Die dorp klein en vol skinderbekke met arendsoë wat almal en alles dophou.

Sy het nog by haar ouers tuisgegaan, saam met broer en 3 susters, geen privaatheid daar nie. Haar ouers het ook goed ogie gehou oor al die kinders se doen en late en was seker maar al te bewus van die dogters wat rooi hakskene ontwikkel.

Hy het ge-losseer by 'n ou tannie, wat self goed ogie gehou het oor sy doen en late. Alhoewel hy tuis gegaan het in buite kamer, was die ou tannie ten alle tye deeglik bewus van sy kom en gaan. Sy het maar al te goed geweet wanneer hy waarheen gaan en hoe laat hy terug moes wees. Indien hy te vroeg of laat terug was, het sy gou gevra of daar dan fout was.

So het die lig-weg ge-vryery maar 'n hele tyd geduur. Die drukkies het al hoe meer om elke hoek en draai gebeur. Hy om te voel hoe haar sagte, dog ferm borste teen hom druk en sy om te voel of haar lyf darem invloed op hom het.

Die behoefte om privaat te verkeer om mekaar beter te leer ken het al hoe dringender geword. Al wat gekeer het was die plek en tyd sonder nuuskieriges.

Die behoefte na mekaar was later so intens dat die blote gedagte aan die ander genoeg was om, in die man se geval, 'n ereksie teweeg te bring en in die geval van die vrou, 'n stortvloed van sappe wat haar broekie heel nat gelaat het en al hoe meer 'n straal teen haar bene gelos het.

Hulle kon skaars waag om mekaar in die oe te kyk as hul tussen mense was, bang dat ander sou sien dat hul nie kon wag om hulself seksueel te bevredig nie.

Een pluimbal aand, is haar ouers vroeër huistoe en hy beloof om haar veilig tuis te versorg -- nie te laat nie.

Oor dit die spesifieke aand koud en nat was, was die pluimbal spelery gouer as gewoonlik klaar en hul geluk, wou niemand ook daardie aand eers draai by die kroeg maak vir loop-dop nie. Hierdie was 'n gulde geleentheid, ouers al klaar weg huistoe en hul verwag haar nie te vroeg terug nie, en al die ander spelers het nou ook vroeg koers gekry. Hulle het ten minste 1 uur tot hul beskikking.

Net die plek, sy bly plek sal nie deug nie, die ou tannie slaap al lank nie en sy sal van agter haar kant gordyntjies sien as hul 2 is wat binne sluip en later weer uit. Ook die volgende dag sal sy wil weet wat gebeur het. Daarvoor sien hulle nie kans nie.

Na haar ouer huis kan hul ook nie, haar ouers sal miskien nog wakker wees en heel moontlik haar broer en susters. Een van hulle sal wakker bly tot hy koers kry.

Al genade dus is om maar parkeer plek te kry. Dit sal maar buite die dorps grense moet wees, weet nooit wie is nog wakker en kyk rond nie.

So klim hulle in sy klein bakkie, sy met haar kort pluimbal rokkie en hy met 'n sweetpakbroek oor sy wit atletiekbroek.

Dis koud en sy skuif tot teenaan hom, sit haar hand op sy been. Toe hy ratte moet verwissel, laat sy haar hand so effens op skuif wanner hy sy been effens lig toe hy op die ontkoppelaar trap. Hy verander sommer weer gou van rat en haar hand gly ligweg nog hoër.

Hy laat val sy hand in haar skoot. Haar bene is styf teen mekaar, sy kan al die klammigheid in haar broekie voel. Hy neem haar hand en skuif dit nog hoër teen sy been -- sy kan die warmte deur die broeke voel. Sy ereksie laat die materiaal styf span. Hy skuif al ongemaklik in sy sitplek rond. Haar bene gaan vanself baie stadig uitmekaar en sy hand le nou oopgesprei oor haar skaamte. Sy kan voel hoe swel haar lippe van die gewig van sy hand en die vooruitsig van wat gaan kom. Dat hulle vanaand hul luste gaan bevredig is 'n uitgemaakte saak.

So ry hul deur die dorp, vat die pad na die plaas. Hul praat nie, net hul vingers en hande streel liggies oor mekaar. Hy ry by die plaas huis verby, verby die naaste bure en draai dan by 'n afdraaipaadjie teen die berg op. Hy stop op 'n gelykte en verdoof die ligte. Hier is dit heel verlate -- net flou maanskyn wat genoeg lig gee dat hul mekaar kan sien.

Hulle voel nie die koue nie, is net bewus van mekaar se liggaamshitte wat uitstraal.

Sy skuif effens weg en hy draai na haar toe. Hy maak die knope van haar bloesie los en sit sy hande onder haar vol, ferm borste. Haar tepels staan stoksty. Liggies streel hy oor haar borste en en maak dan haar bra los dat hy die naakte volheid kan voel.

Haar liggaaam sidder al liggies van die plesier wat sy uit die ge-streel put.

Skielik los hy haar, maak die deur oop en trek vinnig sy sweetpakbroek en sy atletiek broek uit. Sy ereksie steek uit bo die rek van sy onderbroek. Vinnig spring hy terug in die voertuig en sit die broeke op die sitplek neer. Hy neem haar hand dat sy aan hom kan vat.

Sy voel die fermheid van sy ereksie en ook die natigheid wat sy dan liggies oor die lengte smeer. Hy kreun saggies van plesier en maan haar om nie te vinnig te vat nie.

Hy draai terug na haar en laat sy kop sak en suig liggies aan haar tepels. Sy een hand glip tussen haar bene in en verby die broekie se rek om haar warmte en sagtheid te voel.

Sy vingers is gou nat van haar souse. Hy vryf oor haar klit en hoor hoe haar asem begin jaag.

Die broekie is in die pad en vinnig word dit uitgetrek. Hy rem aan sy onderbroek en sy hele onderlyf is nou kaal. Sy snak na haar asem as sy die ontblote ereksie sien -- dit is die eerste keer dat sy 'n man in sy volle glorie sien. Dit maak haar nog meer opgewonde, al was daar 'n skare mense nou om hulle sou hulle nie kon stop nie.

Eers bewonder sy die geslagsdele, vanaf die swaar eiers tot die stywe piel wat ferm en sysag in haar hande is. Haar bene is nou heeltemal oop. Haar skaamte tot sy beskikking. Hy vryf nog oor haar en gebruik van haar sappe om ook op hom te smeer.

Sy kan voel hoe haar liggaam smag na syne en trek hom nader. Daar is nie meer sprake van wil jy, is jy seker nie. Hy sak af op haar waar sy met haar bene oop lê, heeltemal tot sy beskikking.

Hy penetreer haar met 'n sagte kreun, stadig gly hy in. Vir beide is dit hemels.Sy sit styf om hom, en hy kan voel hoe sy hom behoorlik afsuig. Hy beweeg al hoe vinniger en sy lig haar onderlyf om hom binne te hou. Hy kan voel wanneer sy haar orgasme bereik. Die spiere gryp, gryp na hom, en haar hele liggaaam bewe soos 'n riet, terwyl sy vlak en vinnig asem haal, hyself verloor beheer en kan voel hoe al die opgekropte semen tot diep binne in haar spuit. Uitgeput val hy vooroor -- die ongemak vergete. So lê hul vir 'n rukkie tot die koue en ongemak hul dwing om orent te kom. Die nattigheid tussen haar bene en onder haar is stille getuienis van die seks wat hul nou net gehad het. Stil stil kyk hul mekaar aan. Sonder woorde besluit hulle hierdie was die eerste, maar nie die laaste keer. Die tyd het ongelukkig nie stilgestaan nie, al het dit so gevoel en die volgende keer sal moet wag.

Written by: asexyiris

Please Rate This Submission:

Story Tags: eerste keer

Category: First Time Stories