Category: BDSM Stories

Warm Poesie

by swerwerkoning©

'n Kort verhaal, 'n eerste verhaal

Ek wil graag my eerste bydrae maak en ek hoop julle geniet dit!

Ek is 35 lank en lenig Blond met blou oë, 95kg en baie fiks. Ek is 'n praktiserende prokureur in die noordelike provinsie.

"Jan" hoor ek my sekretaresse Helen roep terwyl haar hakke hoorbaar oor die keramiek vloer klik klak in die rigting van my kantoor. Sy klink erg benoud, so ek wag dat sy eers in die kantoor is voor ek opkyk.

Wat is fout Helen? Vra ek voordat sy iets weer sê.

Jy gaan my doodmaak!

Hoekom het jy water oor die rekenaar uitgegooi?

Nee veel erger, ek wens ek kan net verdwyn! Sê sy half snikkend.

Bedaar nou! Jy weet ek haat kermende vrouens! Toe uit daarmee!

Ek het jou nuwe GTR gekrap met my kar..... Sy loer stilweg na my maar hou haar snikke stil om my nie verder kwaad te maak nie.

JY HET WAT GEDOEN? Bulder ek uit en sien hoe sy haarself kleiner maak. Ek moet haar net terloops beskryf, Sy is fyn en klein met 36c borsies en baie mooi stywe boudjies. Haar ligte mini rompie flap liggies om haar seksie bo bene. Haar welgevormde kuite eindig in mooi paar hoë hakke. Sy het ligte geel dun katoen toppie aan en ek sien haar borste vul die stywe bloesie mooi. Sy het vuilblond hare soos Jennifer Aniston met groot onskuldige oë.

Ek het jou kar gestamp, ek bedoel gekrap.

Wat is fout met jou oë kan jy nie deur jou voorruit sien nie? Vra ek baie ongeduldig.

Ek wil self sien, bulder ek terwyl ek opspring!

Sy spring verward agterna en probeer by my langtree bly oppad na die motor afdak.

Ek begin sommer weer kook toe ek die lang silwer skraap aan die bakwerk van my GTR sien.

WAT HET JOU BESIEL HELEN? Vra ek luidkeels terwyl ek my hande op haar skouers sit en in haar oë gluur.

Sy begin snik en sluk aan 'n antwoord.

In my kantoor! Nou!

Ek loop op en af en beskou die skade terwyl sy met haar hoë hakke in die kantoor in hardloop.

Ek besluit ek moet myself in toom hou en stap afgemeet in na my kantoor.

Ek sluk amper my tong in as ek die deur oopmaak in my kantoor en ek vind haar poedelnakend op haar knieë langs my lessenaar en haar klere opgevou op die stoel.

"Ek sal enige iets doen moet my net nie afdank nie" sê sy bewerig met groen ogies wat op na my kyk. Ek sien haar groot tepels wat in lieflike donkerbruin uitstaan op haar melkwit borste wat punt in die wind staan. Haar poesie loer onskuldig onder 'n ligte deursigtige blonde donskombersie wat netjies geknip is. Ek kan haar binnelippies netnet sien uitsteek saam met die punt van haar klittie.

My alter ego skop onmiddelik in en ek vergeet sommer van die erge skade.

Draai om en staan op en hou jou enkels vas en moenie laat los nie. Beveel ek haar.

Sy reageer onmiddelik en ek sien weer haar ligte deursigtige donskombersie met pienk lippies wat effens ooptrek en haar klittie vertoon. Sy buig voor oor ek sien haar poesie verder ooptrek en haar bruinpienk gaatjie vir my loer.

Ek voel my penis stokstyf teen my broek vasskop.

So wat kan jy my gee? Vra ek haar.

Dit is duisende rande se skade, sê ek in 'n sarkastiese ondertoon.

Ek het nie geld nie....ek kan net myself gee...ek sal jou seksslavin wees.... Sê sny snikkend. Ek weet sy het nie iemand in haar lewe nie want ek laat haar lang ure werk.

Ek dink dit is nie genoeg nie! Jy sal jouself vir 'n jaar moet gee sonder enige teenstand maar vandag sal jy dit letterlik en figuurlik aan jou bas moet voel!

Enige iets ek voel so sleg oor ek jou kar gekrap het. Ek sal selfs 'n kontrak teken en my teen jou afteken.

Ek gaan jou goed gebruik en ek wil geen teenstribbeling hoor nie! Jou poesie en jou gat en jou mond en tiete behoort aan my! Verstaan jy? Maar jy gaan dit aan daai seksie bas ook voel! Ek dink jy moet 'n pakslae kry op paaiemente eenmaal 'n week vir die volgende jaar! En as jou boudjies nie die boodskap goed genoeg oordra nie gaan ek jou poesie en tieties goed inspan. Wat dink jy?

Asseblief maak met my wat jy goeddink ek is vreeslik jammer.

Ek gaan jou boudjies warm maak en as jy nie stilstaan of keer gaan jou poesie en tieties dit ontgeld! Ek klap haar boudjies sommer met die intrapslag en sy spring op van die verrassing. My hand het 'n mooi rooi patroon oor haar boudjies gelos. Ek is jammer Jan sê sy as weer haar enkels gryp.

Staan stil! Ek het jou gewaarsku! Jou poesie gaan nou betaal met 5 houe! Sit op die tafel en trek jou bene oop en hou dit oop!

Sy gaan lê op haar rug en trek haar bene oop met haar kniee langs haar gesig en haar voete teen mekaar.

My hand vlieg en tref haar poesie reg tussen die binnelippies wat ooptrek en nat en warm om my vingers vou. Sy snak na haar asem maar lê doodstil. Ek klap haar poesie weer en my middelvinger tref haar klittie en ek hoor haar snak na haar asem. Weer en weer herhaal ek dit en ek sien hoe haar poesie se bek sappies lek. Ek druk 3 vingers diep in haar gaatjie en voel hoe haar nat warm sagte kante saam met haar sappies om my vingers skommel. Ek voel hoe sy haar bekken teen my vingers vasdruk. Ek druk die vierde vinger in en sien hoe haar poesie om my hand span en haar klittie pen orent nou uitsteek. Sy is so jags en my hand gly gemaklik in en uit. Ek druk diep in haar ek laat my duim ingly as ek 'n vuis binne haar nat poesie maak.

Moet ek aangaan? Vra ek vir haar. Sy kyk my in die oë en verander nie haar posisie nie. Sy beweeg vanself op en af op my vuis, wat diep in haar poesie wegraak.

Ja asseblief Jan ek is so jammer, maar jy moet doen wat jy moet ek is nou joune.

Ek trek my vuis met 'n plop uit en sien hoe haar poesie vir 'n oomblik oop bly en dan stadig toetrek.

Ek trek my ritsluiter af en trek my penis uit wat polsend soos slang na sy prooi soek. Sy kyk en sê, Jy is massief Jan!

Ek kyk haar in haar oë en druk om eenslag tot diep binne. Ek voel hoe haar poesie nat en warm saamtrek.

Ek begin haar hard en diep naai.

Dan skielik spuit ek haar vol saad. Ek trek uit en druk my penis in haar mond en sê, "Suig skoon!"

Sy suig met haar seksie mond en ek kry ,n stoute glimlag.

Helen jy tik nou 'n kontrak soos hier ooreengekom en bring dat ek dit teken. Ek sal van nou af vir jou sê wat jy moet aantrek en ek wil geen teenstribbeling hê nie!

Los jou klere hier!

Ja meneer sê sy poedelnakend na haar lessenaar loop om die kontrak te tik.

Word vervolg...

Written by: swerwerkoning

Please Rate This Submission:

Story Tags: bsdm, poesie, afrikaans, penis, klit klap, boudjies, slavin, sekretaresse, kom

Category: BDSM Stories